Sogenaamde "Web Designers" wil jou wurg!
Dis maklik: Hulle vertel vir almal hoe moeilik dit is om iets te doen en so bou hulle 'n vaste kliëntebasis.
Daarom sit baie mense met die gedagte van 'n Website vir sy klein besigheid, maar dis net te duur.
BührWizard sal jou aanlyn oor Zoom of Anydesk die nodige opleiding gee om jou eie BASIESE website te bou en in stand te hou, met geen verdere koste of maandelikse subscriptions nie.
Jy leer op jou eie rekenaar in die gemak van jou huis.
Dink slim en spandeer nou 'n klein bedraggie om dan baie te spaar en genereer:
Jy benodig:
'n Rekenaar of laptop met Internet verbinding
'n Windows of Linux Ubuntu OS (Windows 11 word verkies)
'n Google (Gmail) Account (Ons kan help met dit)
Prys: 1500,00
Duur: Ongeveer 1-2 ure afhangende van jou huidige kennis.
NS. Jy leer 'n BASIESE Website soos hierdie bou en nie 'n eCommerse website vol tierlantyntjies nie, alhoewel jy dit self kan aanpak met ons kursus as fondasie.
Onthou, as ons jou PC upgrade kry jy 8 X Basic IT Training videos by.