Coming up!

November Workshops

Pallet Knife Acrylic Art Workshop with Louise Kluyts

Contact me at: 082 378 4126 to book your spot!


Braai-Skillet Workshop with Andries Kluyts

Contact me at: 082 895 8003 to book your spot!


Knifemaking workshop with Pieter van der Bank

Contact me at 084 659 7652 to book your spot!

We also offer Gift Voucher options for our our Braai-Skillet and Knifemaking Workshops. 

15 July and 22 July - Skillet _Making Workshop

Dis Canola tyd op Heidelberg. Elke jaar Augustus raak dit goudgeel om Heidelberg. Die landskap verander in  prentjie mooi kleure wat elke kunstenaar op doek wil vasvang.

Op Saterdag 5 Augustus fasiliteer Louise Kluyts n Canola landskap dag kursus tussen die Canola op Heidelberg.

Kom stap saam in die Canola land.

Jy gaan leer om kunswerk te beplan.

Fotos te neem en te gebruik vir verwysingsraamwerk.

Hoe om diepte in landskappe te bewerkstelling, 

Kleurgebruik,  paletmes werk en komposisie.

Medium is Akrilies op doek. Prys sluit gebruik van kunsmateriale in.

Kursus is van 10 vm tot laatmiddag.

Vir meer inligting kontak

Louise Kluyts 082 378 4136.