Tuis - Register

LET WEL:

  • Besprekings mag slegs 1 week vooruit gedoen word en een persoon mag nie twee tydgleuwe na mekaar bespreek nie (meer as twee in geval van Haelgeweer baan). Alle besprekings buite hierdie raamwerk sal geignoreer word per instruksie van SAJWV Houtkapper tak bestuur.

  • Daar sal voortaan 3 bane wees wat bespreek mag word; 100m en Hand Wapen baan, 300m baan en die haelgeweer baan. Let asseblief dat konstruksie steeds besig is en voorkeer geniet. Wees ook asseblief uiters oplettend in terme van veilige wapen hanterig gedurende die oorgangs fase.

  • Alle persone wat die skietbaan betree MOET die register invul by die baan aangesien dit 'n regs vereiste is.

  • Alle persone wat NA die 31 Januarie 2016 hul informele lede gelde betaal let asseblief dat registrasie op die sisteem minimum 5 dae neem vanaf die datum wat u betaal het.

Kennisgewings:

Om 'n bespreking te kanselleer stuur asb 'n epos aan die onderstaande epos adres of bel die onderstaande nommer binne kantoor ure.

Let asseblief dat as 'n oorgangs reëling kan diegene wat gladnie internet toegang het nie die baan via die volgende nommer bespreek:

017 634 6970

Vir algemene navrae stuur gerus 'n e-pos aan mark@slingervel.co.za

100m en Hand Wapen Baan:

Huidige Baan Bespreking (NB Maak seker u web blad "ZOOM" is op 100% gestel. Indien u nuwe rekord nie dadelik verskyn nie, gee 10 - 15 minute kans en "refresh" die web blad.):

100m Baan Register

300m Baan:

Huidige Baan Bespreking (NB Maak seker u web blad "ZOOM" is op 100% gestel. Indien u nuwe rekord nie dadelik verskyn nie, gee 10 - 15 minute kans en "refresh" die web blad.):

Baan Besprekings Rekord

Haelgeweer Baan:

Huidige Baan Bespreking (NB Maak seker u web blad "ZOOM" is op 100% gestel. Indien u nuwe rekord nie dadelik verskyn nie, gee 10 - 15 minute kans en "refresh" die web blad.):

HIERDIE BAAN IS NOGNIE GEREED VIR INFORMELE GEBRUIK NIE