100m en Hand Wapen Baan

LET WEL:

  • Besprekings mag slegs 1 week vooruit gedoen word en een persoon mag nie twee tydgleuwe na mekaar bespreek nie. Alle besprekings buite hierdie raamwerk sal geignoreer word per instruksie van SAJWV Houtkapper tak bestuur.

  • Daar sal voortaan 3 bane wees wat bespreek mag word; 100m en Hand Wapen baan, 300m baan en die haelgeweer baan. Let asseblief dat konstruksie steeds besig is en voorkeer geniet. Wees ook asseblief uiters oplettend in terme van veilige wapen hanterig gedurende die oorgangs fase.

  • Alle persone wat die skietbaan betree MOET die register invul by die baan aangesien dit 'n regs vereiste is.

Besprekings Vorm:

Besprekings Register:

100m Baan Register