MicAne Boerdery
Gratis aflewering bestellings R 250-00 en meer in die Bloemfontein omgewing. Indien daar meer as een bestelling by 'n perseel / sentrale punt is en die totale bedrag is R 250.00 of meer dan is daar geen aflewerings kostes nie, Indien minder as R 250.00 is, is aflewering R 40.00 in Bloemfontein.
Pryse onderhewig aan verandering.
Kontak: Annelize 072 838 1088 / e-faks 086 575 7574
Email: micane.boerdery@gmail.com