Ek is 'n mens met my voete plat op die aarde. Die mooi dinge in die lewe soos die natuur, see, sonskyn en sterre daarbo maak my gelukkig. Ek speel met woorde en hoop dat dit sin maak. Om my emosies op papier te sit is vir my soos geestelike Terapie.
Ek is vrou, ma en ouma. Ek is vriendin en bo alles kind van God.
Ek hou nie van pretensies nie, is baie lief vir my Skepper, lief vir die liefde, opregtheid en eerlikheid en hou nie van die negatiewe dinge in die lewe nie. My gesin en ware vriende is vir my baie kosbaar.
Dit is vir my 'n besondere voorreg om stigterslid, saam met my dogter van die Athalia Uitreik in Bloemfontein te wees, waar ons bejaardes en gestremde mense versorg en liefde gee. Lees meer hieroor sien skakel langsaan.
Ek was voorsitter van die Kunstige Kreukelkamer Boekklub wat o.a. die digbundel BLIKeMMER die lig laat sien het.
Gepubliseerde werke: Gedigte in die volgende bundels Blikemmer; “Touched by an Angel” ;"Journey of Faith" ; “Eternal Voice” en van my ander gedigte kan gelees word sien skakel op die linker kant.
ALLE EER AAN GOD
Personal
I am a down to earth person who loved the beautiful things in life e.g. Nature, the sun, stars and the sea. I love writing poets and hope it will make sense. I get therapy out of writing.
I am wife, mother and grandma. I am a friend and above everything child of God.
I hate untrue and negative things in life because I love my Creator, the beauty of love, trueness, and integrity. My family and friends are very special.
I am one of the founder members of the Athalia Outreach together with my daughter. Athalia is a home for elderly and disabled people where we looking after them and provide them with food, clothes and love. Read more se link on left hand side.
I was chairperson of the "Kunstige Kreukelkamer Book Club" who published the book BLIKeMMER.
Other published works in Touched by an Angel” ;"Journey of Faith" ; “Eternal Voice” other poets can be read se link at the left hand side.
GOD IS PRAISED