Goeie dag ouers en leerlinge. Hierdie boodskap is om julle te verwelkom na hierdie lieflike verhoog waar leerlinge hul leer kan geniet.
Iets baie belangrik vir leerlinge - wanneer hulle hierdie aktiwiteite voltooi moet hulle aseblief die aktiwiteite voltooi op 'n bladsy as gevolg:
Datum
Titel (en die antwoorde vir die werk sal volg na die titel)
Die datum en die titel moet onderstreep word en hulle moet hul werk veilig hou van hersiening gaan voltooi word wanneer ons na die skool terugkeer.
Goeiedag, liewe kinders! Vind die leesbegrip aktiwitiet hieronder - dis 'n koerantberig oor 'n jong swemmer wat 'n skoolseun red. Lees die stuk deuglik deur en beatwoord daarna die vra wat volg. Maak seker dat jy al die klanke identifiseer wanneer jy die leesbegrip lees, dit gaan jou hulp met die aktiwiteite wat volg.
Voorspoed!
Lees hierdie lieflike gedig (Poem) wat praat oor skool en probeer om altyd jou klanke te identifiseer. Lees daarna die vrae deuglik deur en beatwoord dit. Ondhou, jy moet jou datum en titel skryf wanneer jy jou aktiwiteit doen. Geniet die gedigie!
Hieronder is daar hersiening oor die klanke wat ons voltooi dit in die eerste kwartaal. Bestudeer die klanke en woorde hieronder wat gegee word vir elke klank. Na dat jy die klanke bestudeer het, vind vier (4) van jou eie woorde met gebruik van 'n woordeboek en skryf dit neer op 'n bladsy. Ondhou om die datum af te skryf sowel as die titel, "Klanke".
Die volgende aktiwiteit gee vir ons nog dubbel klanke. Bestudeer die klanke wat hieronder gegee word en maak seker dat jy die woorde reg uit kan spreek. Druk hier om te sien en hoor hoe sekere woorde uit gespreek word. Wanneer jy klaar die video kyk, kies twee woorde van elke dubbel klank en maak sinne uit die woorde wat jy kies. Ondhou, jy moet die datum skryf sowel as die titel, "Klanke".
In hierdie aktiwiteit gaan ons tel woorde leer. Om te hoor hoe hierdie tel woorde klink druk hier. Na jy hierdie video kyk doen die volgende:
Skryf die tel woorde neer (1-10). Ondhou, skryf die nombers in woorde neer.
Onderstreep die klanke wat jy identifiseer in elk een van die tien tel woorde (1-10), probeer ook die tel woorde van self uit te spreek voor 'n spiel of vir jou ouers of 'n maat.
Nou op jou eie, skryf die tel woorde 11-30 neer en onderstreep weer eens die klanke van die woorde. Vat noot, om die woorde uit te spreek is altyd goed vir jou woordeskat en gesprek in Afrikaans
Kyk na hierdie prent van skool kinders wat hul self geniet op die speelgrond van die skool. Skryf 'n storie van min or meer 40-60 woorde oor die prent. Gee dit 'n titel en ondhou beplanning hulp altyd om 'n suksesvolle storie te skryf.
Vir hierdie week gaan ons 'n klein aktiwiteit oor taal doen. Druk hier vir voorsetsels (preposotion) en hier vir trappe van vergelykking (degrees of comparison) - die is wat ons gaan dek in hierdie les. Die antwoorde vir voorsetsels in is kleur op die regte kant van vraag nomber A en die trappe van vergelykking se antwoorde sal jy vind in jou woordeboek.
Vind hierdie week se woordeskat en let op die klanke van al hierdie woorde. Wanneer jy klaar is om die woorde te studeer, skryf al die woorde neer van die items wat ons in 'n skool vind en skryf sinne daar oor.
Voorspoed!
Die laaste aktiwiteit wat julle gaan doen is hierdie kopkaart lees. Nadat jy die kopkaart deuglik deur gelees het, gaan jy die twede na die twede prent kyk en die vrae daaroor antwoord. Hierdie vraag soek dat jy 'n opsomming skryf (Vraag C) oor die kopkaart wat jy deur gegaan dit.
Ondhou, jy moet altyd jou aktiwiteite geniet. Voorspoed!