Geagte Garsie Ouers
Welkom by Laerskool Garsfontein se COVID19-HULPBRON
Die doel van hierdie platform is om ALMAL te help om vinnig en effektief te kommunikeer in hierdie COVID-tydperk. Soos julle almal weet is deeglike kommunikasie die enigste manier om die huidige COVID19-situasie reg te bestuur tot almal se voordeel.
Vir meer inligting en hulp kies een van die volgende opsies