Ons wil seker maak dat u kind al die nodige ondersteuning ontvang ten opsigte van hul akademie. U kind se register - en vakpersoneel sal vir u kind ten volle ondersteun waar nodig.
Laerskool Garsfontein bied aan al ons leerders toegang tot die Garsie e-Generasie. Kliek op die onderstaande skakel om toegang tot die Garsie e-Generasie te kry:
Vir meer inligting rakende die huidige assessering en toetse kliek op die voglende skakel:
Ondersteun asseblief u kind om sy/haar werk pligsgetrou te voltooi. Skakel ook met sy/haar onderwysers indien daar enige probleme ervaar word.
GARSIES VLIEG ALTYD HOOG!!