Stap 1) Hier kan jy leer hoe om die Google Classroom platform te gebruik. Besoek asb. die "How-To" bladsy heel eerste!
Stap 2) As jy eers weet hoe werk alles is jy dan reg om by die klaskamers aan te sluit. Maak die PDF hieronder oop vir die kodes.
Stap 3) As jy êrens vashaak, kan jy tydens pouses of na skool by IT Support (G3) gaan inloer. Kyk egter eers vinnig na die Algemene Vrae-bladsy of dit nie iets is waarmee baie mense sukkel nie.
NB! Google Classroom werk nou op Huawei fone - kyk op die FAQ bladsy vir meer inligting.