"Add" jou @hsrandburg account as 'n nuwe Gmail account onder jou slimfoon se Settings.
Laai die Google Classroom app af en kies om dit te gebruik met jou @hsrandburg account. (Sien instruksies vir Huawei fone onder die FAQ bladsy)
LW: Indien 'Parental Control' instellings gebruik is, gaan jou ouer/voog jou moet help om dit op te stel. Meer inligting is hier beskikbaar.
Kom na hierdie website en copy en paste die Classroom kodes vir die klasse waarby jy wil aansluit.
Kyk die video's hieronder as jy meer wil weet (jy kan stap 1 en 2 omruil)
Gaan na mail.google.com en Sign in
Gebruik jou xxx@hsrandburg account en password.
Click op die 9 kolletjies regs bo (die 'Waffle') en kies Classroom.
Kom terug na hierdie website en copy en paste die Classroom-kodes vir die klasse waarby jy wil aansluit en gebruik die kodes om klasse te 'Join'.