Charmaine Scheepers
Voordrag
Charmaine Scheepers
Voordrag
Jan-Mari Greyling
Redenaars
Doreen Nieuwoudt
Kuns
Charmonix Visser
Kreatiewe Skryf
Franzelle Dorfling
Senior Koor
Maryke van Niekerk
Junior Koor
Megan Barnard
Junior Revue
Renate vd Merwe
Senior Revue
Dogters en seuns vanaf 0/6 tot 0/13.
Verskillende oefentye soos deur afrigter gereël
Skooldrag.
Kunswedstryd
Eisteddfod
Noorderkruin
Graad 1 - 7 Dogters en seuns.
Afrigting tydens kwartaal 1 & 2.
Eerste kwartaal: Uitdunne deur afrigters
5 finaliste per graad.
Hul neem deel aan die Interne Redenaarsaande.
Leerders word geϊdentifiseer om by die ATKV deel te neem.
Kwartaal 1 - Interne Redenaarsaande
Kwartaal 2 – ATKV, Podiumpret, Interskole Redenaarsliga, Kansvatter
Kwartaal 3 - Radikale Redenaars, Noorderkruin, Oppie tong af
Kwartaal 4 - Noord van die Berg
Skooldrag
Seuns en Dogters Graad 1-4
Vrydae 13:15 tot 14:45 in die saal
Seuns: Wintersdrag: Groen skoolhemp, grys langbroek. Skoolskoene.
Dogters: Wintersdrag: Skoolromp/broekromp & groen skoolhemp. Skoolskoene.
Lang groen kouse in winter en kort groen kouse in somer.
Seuns en Dogters Graad 4 - 7
Die Koor oefen op Maandae vanaf 17:30 tot 19:00 in die saal. Kwartaal 1- 4
Seuns: Groen skoolhemp, grys langbroek en trui.
Dogters: Skoolromp/broekromp, groen skoolhemp, trui en lang groen kouse.
Neem deel aan ATKV-applous kompetisie
Kunswedstryde.
Optrede tydens TYAF in die Staatsteater.
Tree op by koorfeeste reg deur die jaar
'n Koor oefendag word in Januarie gehou om liedere vir die jaar in te oefen. Ons het ook groot pret!