Dandré Greyling
Atletiek Sagtebal - Seuns
Dandré Greyling
Atletiek Sagtebal - Seuns
Gerhard Pretorius
Rugby
Bulletjie Rugby
Jomon Swart Krieket Mini-Krieket Gholf
Desiré Piek
Senior Hokkie
Nietscké Grobler
Landloop
Elzè Taylor
Netbal
Maryke van Niekerk
Jukskei
Stefanie Beeslaar
Sagtebal - Dogters
Monique Field
T-Ball
Jennifer van Deventer
Skaak
Pako Tabaki
Sokker
Soné Hitge
Tennis
Natascha Erasmus
Junior Hokkie
Bettie Liebenberg
Mini-Netbal
Ouderdomme
Dogters en Seuns van O/7 tot O/13.
Oefening
Kwartaal 1 en 4
Oefentye kan wissel vir die verskillende
ouderdomme, maar is gewoonlik op Maandae,
Dinsdae en Donderdae van 14:15 – 15:30 op die
atletiekveld.
Byeenkomste
Atletiekbyeenkomste vind gewoonlik op Dinsdae en Donderdae middae/aande plaas.
Kleredrag
Vrydagbroek en Atletiekfrokkie.
Groen ski-pants is ook toelaatbaar
Ouderdomme
Seuns O/9 tot O/13.
Oefening
Oefeninge begin in die eerste kwartaal na die atletiek. Oefentye kan wissel vir die verskillende ouderdomme, maar is gewoonlik op Maandae, Dinsdae en Donderdae van 14:15 - 15:30 (O/9 en O/10) en 15:30 - 16:45 (O/11 en O/13) op die rugbyveld.
Danie Malan rugbytrui en swart PT-broek.
Eerstespan speel met ‘n groen kortbroek.
Seuns 0/5 tot 0/8
Oefeninge begin in die eerste kwartaal na die atletiek. Maandae en Woensdae aande van 18:00 – 19:00 op die rugbyveld.
Wedstryde word op Saterdae gespeel aan die einde van die eerste kwartaal.
Danie Malan rugbytrui en swart PT-broek.
Dogters Graad 1 tot 7.
Oefeninge begin in die eerste kwartaal na die atletiek. Oefentye kan wissel vir die verskillende ouderdomme, maar is gewoonlik op Dinsdae en Donderdae van 14:15 - 15:45 op die netbalvelde.
0/9 - 0/13: Atletiekfrokkie met netbalromp. Nuwe sportkouse (Vrydagdragkouse) en tekkies.
0/7 - 0/8: Vrydagdrag en tekkies
0/9 – 0/13
Moontlike dogterspan
Maandae, Dinsdae & Donderdae
0/9 – 0/11 – sessie 1 - 14:15 – 15:30
0/12 – 0/13 – sessie 2 – 15:30 – 17:00
Nuwe sporthemp & wit krieketbroek.
Seuns Gr R tot Gr 2
Oefeninge begin in die derde kwartaal na afloop van die rugbyseisoen. Dinsdae en Donderdae aande van 18:00 – 19:00 op die rugbyveld.
Wedstryde word op Vrydae/Saterdae gespeel in die derde kwartaal.
Vrydagdrag & Tekkies
Little Titans League
Dogters en seuns vanaf 0/10 tot 0/13.
Oefening begin aan die tweede kwartaal na afloop van die netbal en rugbyseisoen in kwartaal 2 . Oefentye kan wissel vir die verskillende ouderdomme, maar is gewoonlik op Maandae en Dinsdae en wedstryde op Donderdae.
Danie Malan sporthemp met kraag en 'n bottelgroen sagtebalbroek en groen skoolkouse.
Gr 2 en Gr 3 seuns en meisies
Dinsdae en Donderdae van 14h15 - 15h30 op die sportvelde agter die pawiljoene
Kleredrag tydens oefening: Sportdrag met tekkies. (Balle en mitte sal voorsien word)
Vrydagdrag met tekkies. (Balle en mitte sal voorsien word)
Dogters Graad 4 tot 7. (0/10 - 0/13)
Een span per ouderdomsgroep
Oefeninge begin in die tweede kwartaal sodra die netbal klaar is. Oefeninge en wedstryde vind plaas in die derde kwartaal. Die oefentye van die verskillende ouderdomme verskil. Oefendae word deurgegee wanneer hokkie-seisoen begin.
VAtletiekfrokkie en netbalromp met hokkiekouse en skeenbeskermers (shin guards).
Seuns en Dogters 0/9 tot 0/13.
Kwartaal 3 en 4
Vrydaghemp met langbroek.
Dogters en seuns vanaf 0/7 tot 0/13.
Juniors (0/7 - 0/9) - Begin tweede kwartaal
Seniors (0/10 - 0/13) - Einde eerste kwartaal
Oefentye is op Woensdae van 14:00 tot 15:00.
Skooldrag.
Alle ouderdomme welkom.
Slegs 0/11 en 0/13 ligaspanne.
0/7 - 0/11 leerders vorm 0/11 span
0/12 - 0/13 leerders vorm 0/13 span
Oefeninge begin in die middel van die tweede kwartaal.
Maandae en Woensdae 14:15 – 15:30.
Wedstryde word op Saterdae gespeel in die derde kwartaal.
Vrydagdrag.
Dogters en seuns vanaf 0/7 tot 0/13.
Gratis afrigting is beskikbaar regdeur die jaar.
Markus Schuster: 061 140 4067
Maandae - Donderdae: 17:15 - 17:45
Atletiekfrokkie en Vrydagbroek.
Seuns 0/11 tot 0/13.
Oefening begin in die eerste kwartaal na die atletiek. Oefentye kan wissel vir die verskillende ouderdomme, maar is gewoonlik op Maandae, Woensdae en Vrydae van 14:15 tot 15:30 op Riebeeck park se velde.
Vrydagdrag met hokkiekouse en tekkies of toks.
Dogters en seuns vanaf 0/9 tot 0/13.
Geen Uitklopwedstryde word voor die aanvang van die liga-reeks gespeel.
Kleredrag: Danie Malan Sportdrag.