Search this site
Embedded Files
Skip to main content
Skip to navigation
XSRC™
Home
About
Projects
News
Team
Contact
XSRC™
Home
About
Projects
News
Team
Contact
More
Home
About
Projects
News
Team
Contact
XSRI™ News
Media Publications
ENGEN Pitch & Polish’s inaugural Welkom event proves a success
Celebrating five years of polishing entrepreneurial pitches, the ENGEN Pitch & Polish programme is designed to provide business training and give local communities a stage to shine. Held for the first time in Welkom, Free State, over 170 delegates attended the workshop.
Goedkoop krag in sy visier | Netwerk24
DONOVAN VAN EEDEN het groot drome om die wêreld te verander. Hy glo hy hou die oplossing vir Suid-Afrika se kragprobleme in sy hande. Hy glo ook God het hierdie gawe vir hom gegee om die wêreld ’n beter plek te maak. Donovan (24), wat homself as ’n entrepreneur beskou, moes al ’n hele paar teleurstellings oorleef. So is een van sy geesteskinders gewetenloos deur ’n ander sakeman gesteel en moes hy weer met ander sakeplanne vorendag kom. Hy het God gevra om hom te help. Hy glo sy bekering het hom gehelp om insig te kry in ’n wetenskaplike teorie wat volgens hom heeltemal uniek is. Die teorie en grondbeginsels gaan die manier verander waarop mense energie opwek, vertel die jong man. Wetenskaplikes reken sy droom is haalbaar en met ’n bietjie skaafwerk hier en daar, staan Van Eeden en sy vennote op die drempel van ’n deurbraak
Trots op nuwe kragbron | Netwerk24
’n Entrepreneur van Welkom, Donovan van Eeden (27), sê sy hibriede elektriese motorenjin wat ’n kombinasie van batterye en sonkrag benut, het ’n omwenteling teweeggebring in die manier waarop mense sonkrag en krag kan aanwend om werk te verrig.
Goudvelder opgewonde oor sy nuwe groen kragbron | Netwerk24
’n Entrepreneur van Welkom, Donovan van Eeden (27), sê sy hibriede elektriese motorenjin wat ’n kombinasie van batterye en sonkrag benut, het ’n omwenteling teweegbring in die manier waarop mense sonkrag en krag kan aanwend om werk te verrig.
Subscribe for more updated News and inside Projects information....
Google Sites
Report abuse
Page details
Page updated
Google Sites
Report abuse