Die Graad 7 X-Faktor is nou deel van ons baie gewilde X-Faktorreeks vir Graad 8 tot 12 leerders.Nou kan leerders, asook hul onderwysers en ouers, seker maak dat hulle in Graad 7 goed voorberei word en dus gereed is vir die eise wat Graad 8 Wiskunde aan hulle sal stel.Ons glo dat alle Graad 7 leerders wat die studiegids gebruik met selfvertroue die volgende fase in hul Wiskundeonderrig sal aanpak. Die boek dek en het die volgende ten doel:rn * Die werk word volgens onderwerp gerangskik en behandel. rn * Afdelings begin met opsommings en voorbeelde. Dit is so eenvouding geskryf dat leerders wat sukkel, die daaropvolgende werk maklik sal kan doen. rn * Die stof dien ook as stimulering vir leerders wat presteer en ekstra wil oefen deur vrae uit te werk. rn * Leerders kan die boek onafhanklik en met groot vrug gebruik omdat antwoorde op alle vrae agter in die boek verskaf word. Waar nodig, word stappe getoon. rn * Leerders kan nou met groot sukses voorberei vir toetse en eksamens. Sukses in wiskunde is uiteraard oefen, oefen en nogmaals oefen.

Gebaseer op die nuwe CAPS sillabus. Die boek word volgens onderwerp gerangskik en behandel. Afdelings begin met opsommings en voorbeelde. Dit is so eenvouding geskryf dat leerders wat sukkel, die daaropvolgende werk maklik sal kan doen. Die stof dien ook as stimulering vir leerders wat presteer en ekstra wil oefen deur vrae uit te werk. Leerders kan die boek onafhanklik en met groot vrug gebruik omdat stap vir stap antwoorde op alle vrae agter in die boek verskaf word. Leerders kan nou met groot sukses voorberei vir toetse en eksamens. Sukses in wiskunde is uiteraard oefen, oefen en nogmaals oefen. In Afrikaans en Engels beskikbaarrn


X Faktor Wiskunde Graad 10 Pdf Download


Download 🔥 https://tinurll.com/2y7YWg 🔥



Hi Leatitia. Wou net se jou wiskunde boeke is n wenner. Groot rol gespeel in my kind se voorbereiding vir die NBT. 67% vir die wiskunde deel gekry en daarmee saam toelating tot BSc by US! Baie dankie. Dankbaar, bly en trots.

Die konsep handleiding vir nagraadse studie is aanvaar. Met die oog op die moontlike vulling van die pos medeprofessor in Praktiese Teologie is M.J. du P. Beukes as eerste keuse en J.A. van Biljon as tweede keuse genomineer. Daar is bevind dat navorsing in die Fakulteit meer beplan en gekordineer aangepak moet word. 'n Navorsingskomitee is benoem bestaande uit die departementshoofde onder voorsitterskap van die dekaan.

Die Kuratorium het kennis geneem van 'n gesprek tussen sy voorsitter en die dekaan waar die gedagtes uitgespreek is dat daar groter aandrang moet kom dat fakulteitslede moet publiseer, doktorale studente aangemoedig moet word om in die buiteland te studeer, gasdosente genooi moet word en die voordeel wat Unisa het deur die verskeidenheid gasdosente uit die buiteland, ondersoek moet word vir benutting. Die dekaan het die Kuratorium meegedeel dat hy die indruk het dat die Fakulteit wel nog deeglik vergelyk kan word met ander fakulteite veral in Suid-Afrika, maar dat vanwe ons isolasie, klein getalle en allerlei ander faktore ons nie meer in die voorste ry is nie. Hy het verduidelik dat ons ons in 'n posisie bevind waar daar kommer bestaan of ons kan byhou op die voorpunt van die wetenskaplike beoefening van die teologie, soos wat vir 'n lang tyd die geval was. Die Kuratorium het die saak na die Dosentevergadering verwys vir aandag en rapport.

Die Kurrikulumkomitee vergader in die Oswald Pirow kamp, by die Nasionale Kruger Wildtuin. Beleidsuitgangspunte vir voortgesette onderwys soos aanvaar deur die Senaat is bespreek. Daar is besluit om 'n kursus in navorsing en navorsingsontwerp vir alle M en D studente in te stel en om dit verpligtend te maak. J.H. Koekemoer, T.F.J. Dreyer en P.J. van der Merwe is as komitee aangewys om 'n beleidsdokument 'Riglyne vir Nagraadse Studie' te skryf. Nog 'n komitee is benoem om ondersoek in te stel na die finansiering van nagraadse studie. Oor MDiv skripsies en DD proefskrifte is besluit dat 'n kandidaat die finale konsep van sy skripsie of proefskrif-gebaseerde artikel aan die redaksie van Hervormde Teologiese Studies moet voorl vir oorweging en evaluering en dat die evaluering aan die studieleier beskikbaar gestel moet word vir voorlegging aan die eksamenpaneel. Besluit is ook dat alle vaste dosente die BD skripsieseminare moet bywoon. 'n Nuwe rooster is deur die dekaan voorgel waarvolgens die onderskeie departemente se kursusse in blokke afgehandel word. Dit is na uitgebreide bespreking aanvaar om vanaf 1991 te inplementeer.

Die Dosentevergadering besluit om 'n jaarlikse kursus in navorsing en navorsingsontwerp in te stel en gee aan A. van Aarde en A.D. Pont opdrag om so 'n kursus voor die einde van 1991 te skryf en te implementeer. Komitees is aangewys om 'n beleidsdokument Riglyne vir Nagraadse Studie te skryf en om ondersoek in te stel na die finansiering van nagraadse onderrig en studie. Die vergadering kursus na afloop van die basiese teologiese kursus. Akkreditering het ook 'n verslag van professor PJ. van der Merwe bespreek oor en akkomodering van die HTO is ook op die agenda geplaas. Die uitslag van 'n onvoorbereide algemene begripstoets afgeneem op 23 April 1990 in die sesdejaarklas. Studente is versoek om bepaalde teologiese terme te beskryf. Die uitslag was teleurstellend en is deur die Dosentevergadering aanvaar as 'n vingerwysing vir die opleiding.

Die eerste stap is ook geneem in die rigting van instelling van 'n MDiv graad. Professor T.F.J. Dreyer is versoek om 'n memorandum voor te le. Kennis is geneem dat die BD Orienteringskursus goed verloop het en dat die voorstel oor aanbieding van Godsdienswetenskap in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte reeds 'n pad geloop het . Daar is besluit dat Studentesake voortaan 'n vaste punt op die agenda sal wees en dat jaar die betrokke deel van die vergadering moet bywoon.

Die Fakulteit wens professor P.M. Venter geluk met die uitnodiging om die S.B.L. kongres in Duitsland toe te spreek, en keur die instelling van 'n PhD graad goed, asook die samewerkingsooreenkoms tussen die HTO en die Universiteit.

Die Kuratorium neem kennis dat student Sanri Smith die MA graad in Grieks met lof verwerf het binne een jaar na haar honneursstudie, en wens haar daarmee geluk. Vorderingsverslae is behandel, kennis geneem van staking van studie deur 'n aantal studente, en beurse toegeken. Die vergadering het ook kennis geneem van die notule van die vergadering van Studentevoogde en van die begeleiding van teologiese studente deur die dosente.

Wanneer ons op die punt staan om aan die einde van 1993 weer 'n hele groep teologiese kandidate te legitimeer en beroepbaar te stel, doen ons dit onder ietwat somber omstandighede. Afgesien van die somber landsomstandighede, sit ons nou vir die eerste keer met die realiteit van 'n hele groot groep jongpredikante vir wie daar menslik gesproke eintlik nie kans op 'n beroep na 'n gemeente is nie. Na vanaand sal daar 'npaar in die vyftig beroepafwagtende predikante wees, terwyl daar skaars meer as vier of vyf gemeentes is wat beroep. 'n Ander faktor wat ietwat van 'n somberheid oor ons bring, is die groeiende en sorgwekkende erosie onder ons predikante. Die lang lys predikante wat die bediening verlaat en wat in die Almanak' weerspieel word, skets 'n droewige verhaal. Die grootste oorsaak daarvan is huweliksverbrokkeling. 

Die Fakulteit keur regulasiewysigings goed met die oog op die aanbieding van BA(Teologie) vanaf 1995, toelatingsvereistes vir die bestaande BD graad en vakkeusebeperkings in die bestaande MDiv graad. Die leergang vir BA(Teol) is soos volg:

Die Dosentevergadering besluit om J.P. Oberholzer as kandidaat vir die eregraad DD te benoem en besluit om hom te beywer vir 'n toekenning tydens Teologie se gradeplegtigheid waarmee erkenning verleen kan word aan persone wat 'n belangrike bydrae gelewer het tot die ontwikkeling van teologie in die Nederduitsch Hervormde Kerk. Professor F.J. van Zyl word genoem as eerste ontvanger. 'n Interdissiplinre Simposium is beplan vir 21–22 April. Kennis is geneem dat die feesnommer van Hervormde Teologiese Studies byna gereed is.

Die Raad keur die toekenning van die eregraad DD aan J.P. Oberholzer goed. Die motivering vir die toekenning, opgestel deur A.P.B. Breytenbach, is opgeneem as Bylae SI 122/95 by die Agenda van die Senaat 27 Julie 1995.

Die volgende onderwerpe vir proefskrifte is goedgekeur: G.S. Botha 'Die optimale betrokkenheid van die laerskoolkind in die erediens' en W.A. Dreyer: 'Kerk, Volk en Owerheid. 'n Hervormde Perspektief". M.J. Manala is toegelaat tot die studie vir die graad BA(Hons) Teologie.

Die Kuratorium neem kennis van die Dekaansverslag oor die jaar 1995.Daar was ses studente ingeskryf vir BA(Teol) en 23 vir BD, drie vir BA Hons(Teol), een vir MA (Teol), 25 vir MDiv, twee vir PhD en 22 vir DD. Paragraaf 7 van die verslag, Besinning oor Teologiese Opleiding, is na die Dosentevergadering terugv erwys om dit in so 'n toeganklike taal as moontlik vir die Kerk te vertaal. Die verklaring met instemming van al die dosente moet gereed wees om voor die Kuratoriumvergadering van 21 Mei 1996 te dien, en moet in Die Hervormer gepubliseer word. Die vergadering het verder besluit om die MA (Teol) graad as 'n teologiegraad te erken en dit in aanmerking te neem vir beurse vir nagraadse studie, en het kennis geneem dat de moontlikheid van befondsing van nagraadse studie vir studente van HTO ondersoek word.

Petrus Albertus Geyser is gebore op 14 Januarie 1944. Sy ouers was Gabriel Jacobus Geyser en Petronella Jacoba Steyn. Hy besoek die Laerskool Auckland Park en matrikuleer in 1961 aan die Hor Seunskool Helpmekaar in Johannesburg, behaal die BA-graad met lof in 1965, BD in 1968, BA Hons in Grieks met lof in 1970. Hy word georden op 18 Februarie 1968 en bedien agtereenvolgens die gemeentes Pretoria-Suid, Delareyville, Pollakpark-Springs en Noordelike Pretoria. In 1980 word hy benoem as direkteur van Kital waar hy sewentien jaar lank besondere diens lewer as kursusaanbieder en fasiliteerder. Hy dien op verskillende kerklike rade, onder andere die Kuratorium, waarvan hy voorsitter was in 1995–1997. Vanaf 1975 tot 1978 is hy deeltydse dosent in Bybelkunde, en vanaf 1979 tot 1996 deeltydse dosent in Nuwe Testamentiese Wetenskap. Hy lei twee buitelandse argeologiese toere, en is lid van die Nuwe Testamentiese Werkgemeenskap van Suid-Afrika. Teen die tyd van hierdie benoeming was hy 'n ervare teoloog wat reeds etlike wetenskaplike artikels in Hervormde Teologiese Studies en talle populr-wetenskaplike bydraes in Die Hervormer gelewer het. 006ab0faaa

new marathi movies download filmyzilla

screen resolution windows 7 free download 1280x1024

download song jesus christ is seen by ebuka songs

som alarme iphone download

ev charging station 3d model free download