Welkom by Wellington Rolbal Klub.
Ons is 'n rolbal klub wat spog met 70 lede en geleë is in Wellington, in die Kaapse Wynlande. Vir inligting rakende onlangse gebeurtenisse, besoek asseblief ons Facebook bladsy.
Hulpvaardige skakels
Gedragskode (Engels)
Rolbal etiket (Engels)
Wette van die sport (Engels)
Klub Grondwet