Ons het die volgende fasiliteite vir die onthaal van funksies:
> Saal area.
> Kombuis area.
> Bar area.
> Braai area.
> Badkamers.
> Rolbal area.
> Parkeer area.
Indien u belangstel om 'n funksie te hou by Wellington Rolbal Klub, kontak ons gerus
Foto's van 'n paar geleenthede wat by die klub gehou was: