Knip die verskillende blokkies uit.
Laat die leerders die verskillende prente pak by hul beginklank.
Knip die verskillende los letters uit.
Laat die leerders die woorde bou soos wat hulle dit klank.