Die kerkgebou is ontwerp met 'n kapel in die gebou. Dit is gemik op kleiner troues, kleiner begrafnisse of enige meer intieme eredienste, waar ongeveer 40 mense 'n erediens gaan bywoon.
As jy die kapel vir so 'n diens wil gebruik, kontak die kerkkantoor.