Kyk Wat Maak Ons Nou
Kyk Wat Maak Ons Nou
Kom bid saam elke Maandagoggend op "Zoom" en elke twee Donderdag aand om 18:00
ZOOM ID : 82024392241
Wagwoord : 786971
Die gemeentes van Alberton bied aan:
🎪 ALBERTON KOS EN TALENTFEES 🎵
📅 31 Oktober 2025
📍 Verwoerdpark Gemeente, 23 Glen Rylaan, Alberton
🕔 Hekke maak oop: 17:00
🍽 Heerlike kos van oral!
🎨 Kuns stalletjies vol kreatiwiteit
🥤 Verfrissende drankies
🎤 Plaaslike talent - skoolkore en nog baie meer!