In graad 11 gaan ons die volgende onderwerpe behandel:
• Energie – transformasies om lewe te ondersteun: fotosintese
• Dierevoeding
• Energie – transformasies: Respirasie
• Gaswisseling
• Ekskresie
• Biodiversiteit – klassifikasie van mikro-organismes
• Biodiversiteit - plante • Reproduksie – plante
• Biodiversiteit – diere • Bevolkingsekologie
• Menslike impak op die omgewing: huidige krisisse
1. Mikro-organismes
2. Diversiteit van plante
3. Diversiteit van diere
4. Fotosintese