Hessequa Harmonie

Kinderkuns Uitstalling 

Ons hou die kuns-pot aan die kook!

Fireflystudio en Starnation studio het hierdie jaar deel uitgemaak van die 6 uistallings by die fees. Bo links en middel is starnation se uitstalings. Regs is Francois Gunter, genooide kunstenaar wat saam by starnation uitgestal het saam met Louise Kluyts.

Straat Soiree 'n hoogtepunt by die Hessequa Harmonie.

Ons groep kunstenaars wat saam uitgestal het. Bo van links na regs: Jetske Fouche. Marina Stadler, Francois Gunter, Marilise Lombard, Sonja Malherbe, Zelda Truter, Marisa de Lange, Isabel du Toit. Onder van links na regs: Sonja Margerison, Dina Grobler, Louise Kluyts en Christiaan J. de Swardt.

Agter die  skerms span saam met Niel Rademan wie se breinkind hierdie fees is. 

Jetske Fouche en manlief David by die uitstalling.

Van links na regs, ons Stilbaai kunstenaars wat saam uitgestal het" Jetske Fouche, Marisa de Lange, Sonja Margerison en Marina Stadler.

Marina Stadler se werke.

Bonnievale Wyne het spesiaal vir ons 'n wynproe by ons opening gehou.

Louise Kluyts, Wim Vorster, Dina Grobler en Marilise Lombard.

Kunsuitstalling opening gaste kuier lekker saam met kunstenaar Sonja Malherbe, heel regs.

Louise Kluyts en Niel Rademan deel 'n oomblik 

Wenners by die Harmonie

'n Hele paar pryse was hierdie jaar op die spel.

Heel links is Naidene Swart wat die Mosaik spieel deur Louise Kluyts gewen het deur te stem vir die kunswerk waarvan sy die meeste gehou het by die kinderkuns uitstalling in die Heidelberg biblioteek.

Regs is David Fouche saam met Dina Grobler met die vurige teepot wat hy gewen het deurdat hy al die plakkers bymekaar gemaak het met die besoek aan al ons uistallings.