Wie is ons?   Who are we?

 

 

Gert Berning skryf die oordenkings. Hy was 'n professor in fisika by die Universiteit van die Vrystaat. Hy het in 2001 afgetree en hy en sy vrou, Soma, woon in die Strand.

Prof Chris van der Merwe, voorheen professor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Kaapstad, sien om na die versorging van die taal, sowel as die inhoud van die oordenkings. Daarna word die finale oordenking ook nog soms vir kommentaar na ‘n paar vriende, waaronder dominees, gestuur.

Eddie Goldberg maak die stemopnames. Voorheen omroeper by radio Disa.

Gert maak die videos van elke oordenking. In die videos word die stemopnames van Eddie gebruik.

 

Gert Berning writes the devotionals. He was a professor in physics at the University of the Free State. He retired in 2001 and he and his wife, Soma, now live in the Strand.

Prof Chris van der Merwe, formerly professor of Afrikaans and Dutch at the University of Cape Town,  takes care of the language, as well as the content of the devotionals .  The final devotional are sometimes sent to a few friends and ministers for their comments.

Eddie Goldberg does the sound recordings. Formerly a broadcaster for Radio Disa.

Gert makes the videos of each devotional. In the videos, Eddie's sound recordings are used.