Gert Berning het aan die einde van 2008 begin om elke week ’n oordenking te skryf vir besighede in die Helderberg tak van Arbeidsbediening. Meer mense het begin belangstel. Op die oomblik word elke week, behalwe in skoolvakansies, ’n oordenkling uitgestuur na meer as 1000 mense in 13 lande. Die boodskappe is beskikbaar in Word, Pdf, mp3 en video.

Die oordenkings is vir meer as 'n jaar uitgesaai deur Radio Disa asook PEFM (Port Elizabeth). Dit is al vir jare, met elke week 'n nuwe oordenking,  onder "Devotionals" van die Christelike Lektuurfonds. Kyk https://clf.co.za/devotionals/ . YouTube (kanaal: Gert Berning)

At the end of 2008 Gert Berning started to write an e-mail devotional each week for businesses in the Helderberg branch of Industrial Ministry. Other people became interested. At the moment a devotional is sent to more than 1000 people in 13 countries each week, except during school holidays. The devotionals are available in Word, pdf, mp3 and video.

The devotionals were broadcast for more than a year by Radio Disa as well as PEFM (Port Elizabeth). It has been for years, with a new devotional every week, under "Devotionals" of the Christian Literature Fund. Check out https://clf.co.za/devotionals/ .     YouTube (kanaal: Gert Berning)YouTube (kanaal: Gert Berning)