Baie Dankie aan almal wat gisteraand deelgeneem het. Dit was n Heerlike Kompetisie en die wenners van die aand met die geel Polisiemotor het selfs my op my neus laat kyk,maar BAIEEEEE geluk aan Frankie en EmoSmiley julle het fantasties gedoen.