Hierdie moet gelees word deur almal wat belang stel voordat hy of
sy die enigsins as Admins aangestel kan word.
Voordat ek welkom sê wil ek net eers die volgende aan
alle voornemende Admins sê. Luister mooi verstaan mooi en as jy dink
ek stel jou vir n week of 2 aan moenie eens die moeite doen nie.
As jy dink jy word n baas as Admin weet jy duidelik nie waaroor dit
gaan nie. Jy word eerder n Klaas of n slaaf.
As jy Adminskap aanvaar is jou normale vriende en gameplay iets van die verlede.
Jy sal en kan nooit weer op n server waar jy Admin is die game speel soos wat jy dit geken
het nie. Jou vriende jou groep waarin jy gespeel het is part of the past.
Dis boring dit verg tyd efford geduld en baie keer kners op jou tande.
Welkom Aan al die Admins op die Server
Dis heerlik om julle Hand picked groepie
hier as deel van GatvolGaming Server te hê.
Soos ons almal weet dis n vrywillige job
so as jy dit aanvaar het is ek dankbaar en
dank jou soos die engelse se from the bottom
of my heart.
Om as Admin aangestel te word bring egter GROOT
verantwoordelikhede op die server, En as ONS dit
verkeerd gebruik gaan ons op die lang termyn al ons
spelers verloor.Ek voel genoodsaak om n paar reels
daar te stel waarby alle Admin moet hou,en indien hy
nie gelukkig is met die reels nie is hy of sy welkom om vir
my te se hy of sy stel nie meer belang nie.
Onbetrokenheid sal ongelukkig die eerste rede wees vir
Admin verwydering.
As jou vooreg om n Admin op die server van jou ontneem
word is jy verplig om al jou klere en items wat aan
Admin verbind word in n sak te sit en aan een van
die ander admins te oorhand om "delete" te word
Die rede daarvoor is dat slegs Admins op die server Admin
klere en Admin toerusting mag dra.
1. Alle Admins MOET voor haar of sy naam die volgende
bysit [Admin] Jossie maw net soos dit hier lyk.
"[Admin] " `n spasie en dan jou Naam.
2.Admins moet Hom of Haar toerus met al die admin klere
wat insluit die Admin flash agterop die rug en voor op die bors.
3. Admins MAG vir hulself 1 Voertuig en 1 Chopper spawn as
vervoer/Oefen.
4. Admins moet optree om orde te behou en keer dat daar nie
konfrontasie plaasvind nie.
5. Admins mag NOOIT spelers voortrek nie.
6. Admins mag nie net left right en Center items spawn om geskenke
uit te deel nie.
7. Dink mooi oor hou jy moet help jy kan dalk maklik oorhelp in plaas
van help.
8. Admin is nie in die vrygewigheidsgame nie ons is daar om die server
glad te laat verloop.
9. As jy nie seker is nie wag eerder en vra n 2de admin.
10. Dis maklik om te gee dit kos niks,maar sonder dat ons dit besef
neuk ons die spelers se gameplay op.
11. My advies help met minimum. Gee eerder n speler sonder kos
1 item as wat jy vir hom n maand se voorraad spawn net as voorbeeld.
12.Indien Admins onbetroke raak sal hulle van die Admin stoel verwyder
word om ander wat wil help die geleentheid te gee om te help.
Jy is nogsteeds welkom op die server om te speel,maar sal jou weg
moet weer opwerk om n Admin te word.
13 Admin mag items spawn om te toets en daarna weer te delete.
Admins kan wanneer hulle wil Godmode en unlimited ammo gebruik
En dan laaste my email adres is gatvolgaming@outlook.com ek soek asb van al my admin
`n email met n kontak email adres of whatzapp nr net soos jy verkies ,solank ek jou net
kontak.
Dinge wat kan veroorsaak dat jy nie Admin op die server kan wees nie.
Ouderdom
Taalgebruik
As jy jou eie server het of reeds Admin op n Ander server is
Pc of Laptop Specs
Internet stabiliteit of spoed.
Alle Admins wat aangestel word moet eers n 30 dae Trail Admin wees en hom of haar bewys.
Gebruik ASB slegs Admin tools wat aan jou geleer is en niks anders nie.
Admin tools is ongelukkig nie iets om mee te speel die dit is daar om ons as Admins te help.
Selfs as "Trail Admin" moenie bang wees om die meer senior Admins te vra vir hulp nie.
Hulp vra is nie n skande nie en so leer ons almal elke dag.
In die 30 dae kan die aanstelling Be-eindig word as daar gesien word die Admin
gaan nie kwalifiseer na die 30 dae Trail tydperk nie.