Ja neh... Ons het geluister na wat ons kliente gevra het ons moet vir hulle Keimoes toe moet bring
Daar is n ietsie van al's
Of jy nou groot wil kook of klein, ons is die oplossing
Ons voer direk in van die plaas vir ons Gemeenskap
Baie dankie vir almal se ondersteuning wie alreeds kom in loer het by The Chicken Hub en vir die wat nog nie kon nie, Brothers & Sisters julle mis uit...