Welkom aan Boord by Seejol 2024

Baie welkom by die vaart van Seejol 2024 wat vanjaar weer tydens die Junie vakansie plaasvind! 

Die Voortrekkers gaan vanjaar, soos die afgelope 34 jaar, weer kamp opslaan langs die see. 

Voortrekkers van reg oor die land kamp vanjaar weer saam! 

Geniet die vaart en onthou, die vaart kan slegs 'n sukses wees as elke bemanningslid sy/haar kant bring en saamwerk.

Seejol 2024 - Navigeer na Nuwe Horisonne!

x x    KURSUSSE   x x

 x x WAAR EN WANNEER? x x

Wanneer: 21 Junie - 30 Junie 2024 

Waar: De Bakke Santos, Mosselbaai

Vertrekpunt: Hoërskool Waterkloof, Pretoria

Eerste Stop: Beyers Naude,  McDonalds

Tweede Stop: Vaal Plaza, Truck Stop

Derde Stop: Kroonstad, Shell UltraCity

Vierde Stop: Welkom, McDonalds by Goldfields Mall

Vyfde Stop: Shell Ultra City, Bloemfontein

Aankoms by die Kamp: Saterdag 22 Junie 2024 - Laatmiddag/aand

Aankoms by die kampterrein by De Bakke Santos, Mosselbaai, na 'n lang reis.

KAMPKOSTES (2024):

Hier is 'n oorsig van die kostes vir die kamp om julle te help om julle reis te beplan:

Matrose (Verkennerdeelnemers):

Offisiere:

Offisiere in opleiding: