Woord Meester - Afrikaans is gemaak vir afrikaanse liefhebbers. Hierdie woord speeltjie sal jou kan vir 'n goeie tydtjie besig hou.
Daar is verskeie kategorieë wat elkeen 20 verskillende woorde bevat. Gebruik die 10 letters as 'n luidraad om die woorde te identifiseer.
As jy steeds vas hak kan jy gebruik maak van 2 verskillende luidraade. Die prent luidraad wat vir jou 'n prent van die woord wys, of die woord luidraad wat die helfte van die woord vir jou invul.
Tans is daar meer as 10 kategorieë om van te kies soos byvoorbeeld:
Kombuis
Mitologiese Diere
Elemente
Sport
Suid Afrikaanse Dorpe
Lande
ens.
Hoe goed is jou Afrikaans?
Contact us: scararm.apps@gmail.com