Die vraag na die sin en doel van die lewe is 'n aktuele vraag vir talle tieners. Cochran en Richardson (2011:212) beklemtoon in hulle studie watter impak die ontwikkeling van die brein op die gedrag van die tiener het. Die gedeelte van die brein wat die vinnigste ontwikkel, raak die emosies. Die deel wat die stadigste ontwikkel, raak die logiese denke en besluitneming. Die deel van die brein wat dus bepalend is vir selfbeheersing, oordeel en rasionele denke is nog in ontwikkeling. Daarom die worsteling om sin te maak uit al die waaroms, en is daar 'n voortdurende soeke na wie hulle is.

Navorsing toon dat trauma sy mees vernietigende impak het gedurende die eerste tien jaar van die persoon se lewe. In die lig hiervan is die psigiater en traumatoloog, Dr. Bessel van der Kolk (2005:405), van mening dat die tipiese beskrywing van post-traumatiese stresversteuring meer van toepassing is op volwassenes en nie rekening hou met die verskillende ontwikkelingsfases waardeur kinders gaan nie. 'n Nuwe diagnose is gevolglik vir hierdie probleem deur Van der Kolk geformuleer, naamlik ontwikkelingstrauma versteuring. Van der Kolk en sy navorsingspan het gevind dat getraumatiseerde kinders geneig is om hul onverwerkte trauma deur hul gedrag uit te reageer, hetsy as oortreders (deur aggressie of deur seksuele uitreageer gedrag teenoor ander kinders) of in "gevriesde" vermyding reaksies. Die fisiologiese wanorde wat daar basies bestaan by die getraumatiseerde kind sou dan ook kon lei tot 'n verskeidenheid van fisiese probleme soos hoofpyne en maagpyne in reaksie op vreesagtige en hulpelose emosies.8


Negatiewe Impak Van Riskante Gedrag Op Jouself En Die Gemeenskap Download


Download File 🔥 https://geags.com/2y4O71 🔥



Die opkoms van sosiale media en aanlynplatforms het gelei tot 'n toename in aanlyn-teistering en kuberafknouery, veral gemik op gemarginaliseerde gemeenskappe soos vroue, LGBTQ+-mense en anderskleuriges. Hierdie soort sosiale kwessie voorbeeld het ernstige impak gehad op geestesgesondheid en welstand, sowel as op vryheid van uitdrukking en veiligheid, en daar was meer artikels oor hierdie huidige kwessie.

Die impak van klimaatsverandering word nie eweredig versprei nie, met die mees kwesbare bevolkings, soos lae-inkomste gemeenskappe en inheemse volke, wat dikwels die swaarste van die gevolge daarvan dra.

Wanneer 'n kwessie wyd erken en erken word as 'n negatiewe impak op individue, gemeenskappe of die samelewing, word dit as 'n sosiale probleem beskou. Hierdie erkenning vind dikwels plaas deur openbare diskoers en debat, mediadekking of politieke optrede en kan deur kulturele norme, waardes en oortuigings benvloed word. e24fc04721

listen and download quran

download film summer love (2015) sub indo

top gun hard lock xbox 360 download

snake chat apps download

free water level