Kliek op die Basecamp Roete button hierbo en laai vir jou die roete file van BaseCamp af en "Import" dit na jou Basecamp program. Daarna kan jy dit na jou Garmin GPS oordra.
Gebruik gerus die skakels hier onder vir inligting oor jou GPS en dan veral die Garmin GPS en Track 4 Africa. Kontak my maar as jy sukkel met jou GPS dalk kan ek help.
1. Ten einde akkuraat vir jou Garmin GPS roetes te skep het jy die sagteware program BASECAMP nodig.
2. Ten einde akkuraat met jou Garmin GPS te werk moet sy sagte ware met die Garmin Express sagteware program op datum gebring word.
3. Ten einde akkuraat roetes te skep op Basecamp program het jy Track 4 Africa se 4x4 kaarte vir die gebied waar jy gaan roetes skep nodig.
4. Ten einde akkuraat met jou GPS die roetes wat jy op Basecamp geskep het te ry moet jy die selfde kaart as wat jy in Basecamp gebruik het op jou GPS laai met die sagte ware program MAP INSTALL .
Sien die buttons hieronder vir skakel na die plekke waar jy die sagte ware programme met veiligheid kan aflaai na jou rekenaar en ook die kaarte van Track 4 Africa.
Dag 1
1. Pofadder2, S29° 07.514' E19° 23.798'
2. Pella, S29° 01.999' E19° 09.362'
3. Charles' Pass1, S28° 59.660' E19° 10.562'
4. Pella Drift Pump Station1, S28° 57.904' E19° 09.311'
5. Klein Pella1, S29° 00.433' E19° 00.736'
6. Witbank1, S28° 51.809' E18° 40.121'
7. Groot Melkboom Camp #1, S28° 53.181' E18° 19.946'
8. Ramansdrif Camp site Grassy Bank, S28° 53.121' E18° 19.991'
Dag 2
1. Goodhouse, S28° 53.919' E18° 14.205'
2. AFDRAAI NA KAMGAB, S28° 58.140' E17° 59.641'
3. Picnic Spot=Waterhole, Nice Scenery1, S28° 52.117' E17° 52.734'
4. Turn right onto N7, S28° 54.268' E17° 43.544'
5. Bushwhacked Camp site 1, S28° 41.422' E17° 35.032'
Dag 3
1. Eksteenfontein, S28° 49.434' E17° 15.258'
2. Draai regs rigting Koebus, S28° 49.215' E17° 13.816'
3. Smith's Pass, S28° 42.697' E17° 11.583'
4. Draai Links vanaf Koboes pad af, S28° 40.736' E17° 10.227'
5. Tierhoek Camp, S28° 38.021' E17° 00.691'
Dag 3 Rooiberg Sirkel roete
1. Afraai na Rooiberg Sirkel roete S28° 51.072' E17° 17.975'
Dag4
1. Sendelingsdrif, S28° 07.407' E16° 53.469'
2. De Hoop Campsite, S28° 11.214' E17° 10.694'
3. Tatasberg Uitkyk punt en Picnic Spot, S28° 19.426' E17° 14.689'
4. Kokerboom Kamp terrein, S28° 18.446' E17° 17.475'
Dag5
1. Richtersberg Rest Camp1, S28° 15.177' E17° 13.231'
1. Tatasbeg Viewpoint2, S28° 18.674' E17° 14.449'
Dag6
1. Brandkaros (Alexcor), S28° 28.787' E16° 41.096'