Het jy enige probleme met:  * Swak dissipline van werkers    * Vakbonde  * Die departement van arbeid  * of die CCMA

Ons spesialiseer in arbeidsdienste aan die werkgewer.  Van die opstel van diesnkontrakte, oplos van dissiplinere probleme, onderhandelinge met unies tot by die eenvoudige afhandelinge van dokumente.