Sedert 2007 ...
Sedert 2007 ...
Met ervaring in die DJ bedryf sedert 2007,
eers in 'n bekende nagklub in Upington; en toe later privaat;
is ek aanpasbaar na verskeie smake en atmosfere vir skares van alle ouderdomme,
van 18 - so oud soos jy voel.
Ek is beskikbaar vir u geleentheid in die Upington / Keimoes omgewing,
en bied 'n baie billike prys.
HIER ONDER IS MY BESKIKBARE PAKETTE. LET WEL URE IS TOT MIDDERNAG.
NA MIDDERNAG SAL DIE "KLANK BANK" PAKKET SE METODE IN WERKING TREE.