Die missie bestaan uit drie skattejagte.
Jy moet al die dele van elke skattejag voltooi voordat jy na die volgende skattejag kan aanbeweeg.
Pasop! Elke deel het 'n spesifieke vlak om te bereik. As jy nie die standaard bereik nie, moet jy weer begin.
Na elke skattejag moet jy inteken op Google classroom en jou skattejag aanteken (turn in). Elke skattejag moet deur die Supreme Teacher aangeteken word voor jy na die volgende skattejag mag gaan.
Skattejag 1-
Vind die Meervoud Mogwai.
Die Mogwai is saggeaard en weier om met euwel te werk. Sy superkragte is televisie kyk en rond te speel met gadgets.Skattejag 2-
Vind die Klein Kirby.
Die Klein Kirby is klein pienk ballonnetjie monstertjie. Die dingetjie kan alles inasem en rond vlieg met sy lug-gevulde wangetjies.Skattejag 3-
Vind die Woordorde Lightsaber
Jy het jouself bewys as 'n waardige Jedi-kandidaat. Nou is dit tyd om jou eie lightsaber te vind.XP Punte
Vlieg na die Woudmaan van Endor en voltooi die Endorwedloop. Daar is vyf aktwiteite wat jy moet voltooi.
Neem die Naboo-Express na die Naboo-planeet en vang die Klein Kirby wat in die stad van Theed rond skarrel.
Trek warm klere aan! Jy is oppad na die koue planeet Ilum.. die heiligste planeet vir die Jedi-vakleerling.
Asseblief gebruik jou Jedi-naam by elke aktiwiteit.