VOLGENS NOMMER
1 Gelukkig hy wat slegte raad vermy
2 Waarom stig volke opstand
3 Ek het so baie vyande, o Heer.
4 Heer, hoor my roep in my gebede
5 Gee, Here, aan my woorde aandag
6 Moet, Here, my nie straf nie
7 Heer, by U soek ek beskerming
8 O, Here God, u Naam is groot op aarde
8 U Naam is wonderbaar op aarde, Here
10 Waarom staan U dan ver weg, Heer
11 By God sal ek beveilig wees
12 Kom help ons tog, o Heer
13 Hoe lank gaan U, o Here, my vergeet?
13 Sing halleluja, prys sy Naam
14 Vol grootheidswaan en selfvoldaan
15 Wie laat U in u woonplek ingaan, Heer?
16 Ek wil, o Here, u beskerming hê
16 Heer, bewaar my dig by U
17 Gee regverdig uitspraak oor my
17 Sing halleluja tot Gods eer
18 Ek het U baie lief, o Heer
19 Die hemel bly vertel
19 Die hemel stort dit uit
20 Mag God u hoor in u gebed
21 O Heer, die koning roem u mag
22 My God, my God, het U my dan verlaat
23 Die Here is my herder en bewaarder
23 My Heer, my herder
24 Die aarde is Gods eiendom
25 In U stel ek my verwagting
26 Laat reg aan my geskied, o Heer
27 God is my lig; ek sal geen vyand vrees
27 God is my redder en my lig
28 Hoor hoe ek roep, my Rots, my Heer
29 Prys die Here, hemelinge
30 Ek wil u lof verkondig, Heer
31 By U, o Here, soek ek skuilplek
32 Gelukkig is die mens wat Hy vergewe
33 Sing juigend, sing ‘n nuwe loflied
34 Ek sal Gods lof bly noem
35 Behartig tog, o Heer, my saak
36 So wil die goddelose wees
37 Dié wat oneerlikheid begaan
37 Ver van Sion weggevoer
38 Straf my, Heer, nie met die roede
39 Ek wou sorgvuldig let op my bestaan
40 Ek het na God se hul gesmag
41 Wie op die welsyn van die swakke let
42 Smagtend soos in dorre streke
42 Heer, ek smag na U wat lewe
43 Heer, behartig U my regsaak
43 Pleitend wil ek tot U nader
44 Ons het dit, Heer, gehoor met eie ore
45 Mooi woorde wat my diep ontroer
46 God is ons toevlug en ons skut
47 Juig, o volke, saam
48 Lofwaardig, groot is God die Heer
49 O mense van die ganse aarde, hoor
50 Die Heer is God en Hy alleen
51 Ontferm U, Heer, U wat vol liefde is
52 Jy roem verniet ou slegte dade
53 Vol grootheidswan en selfvoldaan
54 Verlos my deur u alvermoë
55 Hoor as ek bid, en luister, Here
56 Wees my genadig, Heer
57 Wees my genadig, o my Heer
58 Is julle oordeel wel regverdig
59 Tot U, o Here, rig ek my gebed
60 O, Here, U het ons verstoot
61 Ver verwyder van u tuiste
62 By God alleen is rus te vind
63 Ek soek U, Heer, na wie ek smag
64 God, hoor my as in nood ek kla
65 Aan u kom toe ons lofgesange
66 Juig, almal op die aarde, roem Hom
67 Mag God verskyn in sy genade
68 Die vyand vlug as God verskyn
69 Red my, o God, steek uit u hand
70 Red my, o God, en help my gou
71 By U, o Here, soek ek skuiling
72 Wil aan die koning tog u reg gee
73 Vir Israel maak God dit goed
74 Waarom, o God, bly U ons so verstoot?
75 Heer, ons kom ‘n loflied bring
76 Hy het sy Naam bekendgestel
77 In my nood roep ek die Here
78 Kom luister na wat ek jou onderrig
79 Die heidene, o Here, het gekom
80 As herder hou U wag oor ons
81 Roep die Here aan
82 God spreek die ander gode aan
83 Moet nie afstydig staan
84 Hoe lief het ek u woning, Heer
85 U was u land, o Here toegeneë
86 Here, luister en verhoor my
87 God het vir Sion hoog verhef
88 O God, wees U my hulp
89 Vir ewig staan u trou
90 Ons kniel hier aan u voete neer
90 U was vir ons altyd ‘n toevlug, Here
91 Wie God Almagtig bly vertrou
92 Grote God, u skepperhand
92 Om God te loof is heerlik
93 Met krag omgord, as Koning
94 Verskyn, o Regter van die regspraak
95 Kom laat ons lofsing voor die Heer
96 Kom sing ‘n nuwe lied, sing saam
97 Juig, aarde, voor die Heer
98 Sing van die dade van die Here
99 Volke, buig jul neer en erken die Heer
100 Juig almal tot Gods lof en eer
101 Ek wil ‘n lied sing tot u eer
103 God wil ek loof met alles wat in my is
104 Ek wil die Here loof en prys (Psalm)
105 Loof God se Naam en roep dit
106 Kom loof Gods liefde onbeperk
107 Die mense wat behou is
108 Ek voel weer veilig by U, Heer
109 U wat ek loof, God, luister tog
110 Dit het die Heer belowe vir my koning
111 Laat ons met ontsag Hom noem
112 God wat oorvloed het, voorsien
114 Toe Israel weg uit Egipte trek
115 Nie aan ons nie, Here, nee
116 God het ek lief, omdat Hy my verhoor
118 Kom loof die Heer se liefdesdade
119 Salig is hulle wat so handel
120 God, my hulp, is daar oos altyd
121 Ek sien die berge en ek vra
122 Met blydskap hoor ek roep ‘n stem
123 U, Here, heerser in die hemel hoog
124 Het God die oormag nie vir ons bestry
125 Soos Sionsberg onwrikbaar by
125 Wie op die Here bly vertrou
126 Verander tog, o Heer ons lot
127 Vergeefs word sonder God jou huis
128 Geseënd hy wat handel
129 Ek, Israel, is jonk reeds onderdruk
129 Ek is steeds swaar verdruk, sê Israel.
130 Uit dieptes van die duister
130 Uit donker dieptes roep ek
131 Geen strewe jaag ek na bo my vermoë
132 Dink, Heer, aan Dawid, dink daarvan
133 Hoe goed is dit as broers
133 Waar broers saam woon
135 Prys die Here, prys sy Naam
136 Loof die Here, Hy is goed
137 By Bael se riviere
138 U loof ek met my hart wat sin
139 Here,U sien dwarsdeur my
139 O Here, U ken my volkome
140 Beveilig my teen die geweld
141 Kom gou! Na U, o Here, roep ek
142 In nood roep ek die Here aan
143 Hou nie gerig met my nie
144 Loof God die Heer, Hy gun my
145 Ek wil u lof getrou verkondig, Heer
146 Prys die Here, loof en prys Hom
147 Dis goed om God se lof te sing
148 Prys uit die hemele die Heer
149 Prys met ‘n nuwe lied die Heer
150 Prys die Here, almal, kom
151 Skenk ons, Here, u beskerming
152 Verhoogde Heiland, bind ons saam
153 O Jesus, kom tog nader
154 Kom nou tesaam, laat ons vergader
155 Verhef ons harte tot U, Heer
156 Loof, loof die Here!
157 Here Jesus, ons is saam
158 Bring my na u woning, Here
159 God is hier teenwoordig
160 Inkoms en uitgang (Toetrede)
162 U self het ons geroep, Heer
163 Soos ‘n wildsbok
164 Ons is almal hier tesaam
165 O wat ‘n vreugde in ons harte
166 Kom, Heil’ge Gees
167 Jesus, bron van al my vreugde
168 Heilig, heilig, heilig (NICAEA)
168 Heilige Jesus
170 Heilig, heilig, heilig (ARGENTINA)
171 Heilig, heilig, heilig (Schubert)
172 Heilig, heilig, heilig (Prince)
173 Heilig, heilig, heilig
174 Heilig, heilig, Here, God van mag
175 Majesteit
176 Halleluja! U is Koning
177 Jesus, groot bo almal
178 Dona nobis pacem
179 Vader in die hemel
180 Eer aan die Vader en die Seun
181 Gee ons ware vrede, Jesus Heer
182 Ons wil, o Heer, U loof en eer
183 Verbly jul in die Here
184 Lofsing die Here
185 Kom alle volke
186 Ons kom loof U as ons Vader
187 Loof, loof die Here (Kanon)
188 Kom, dank nou almal God
189 Halleluja (Vulpius)
190 Grote God, aan U die eer
191 Grote God, ons bring U eer
193 Bring lof en dank, gee God die eer
194 Ons bring aan u die lof en ere
195 U, o God, wat ewig op die troon is
196 O kon ek jubel, Hemelvader
197 Wonderbare Koning
198 God is my lied
199 Loof die Here uit die hemel
200 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie
201 Lofsing die Heer, buig voor Hom neer
202 Prys Hom, die Hemelvors
203 Loor die Here, al wat lewe
205 Bring lof aan die Vader
206 Halleluja (Zimbabwe)
207 Eer aan die Vader
208 Ek wil die Here loof en prys
209 Heer, met my hele hart
210 Prys God, Hy is groot
211 Ons bring lof aan U, Jesus Heer
212 Loof die Heer, Hy is goed
213 Kom, volk van God, verhef jul stem
214 Here, ons sal U loof
215 Besing die lof van Jesus saam
216 Sing met vreugde, sing
217 Verlosser, Redder, Heer en Hoof
218 Halleluja (6x)
219 Laat ons sing van ons Verlosser
220 Met ons harte sing ons, Here
221 Loof die Heer omdat Hy goed is
222 Loof die Here God
223 Aan Jesus, Koning, al die eer
224 Kom prys Hom alle nasies
225 Ons kom prys U, Heer
226 Juig nou aarde, hemel
227 Sing, loof en prys die Heer
228 Halleluja (Suid-Afrika)
229 Wil, Heer, in liefde U ontferm
230 O Jesus, in u lyding
231 Heilig, heilig, heilig, Here
232 Diep, o God, diep neergeboë
233 Ek, Vader, wat gesondig het
234 Ontferm U, God
235 Voor u wet, Heer, staan ons skuldig
236 O God, hoe salig om te weet
237 Heer, ons kom pleit by U
238 God, enkel lig, voor u gesig
239 Jesus, Rots vir my geslaan
240 Heiland, as in ootmoed stil
241 Troue Here van my lewe
242 Here, ontferm U
243 Heer, wees genadig
244 Alles, alles is genade
245 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het
246 Wees my genadig
247 Heer, wees ons genadig
248 Here, ontferm U oor ons
249 God het gesê: “Ek is die Here…”
250 Gods wet vra al ons liefde
251 Salig dié wat arm voor God is
252 Bewaar ons, Vader, deur u Woord
253 U het die brood gebreek
254 Spreek, Heer
255 Woord van God, Woord van die lewe
256 Laat klink die booskap nog ‘n keer
257 O Heer, maak oop my hart se poort
258 Vreugdevolle tyding
259 Ek glo in God die Vader (Credo)
260 Ek glo vas in God die Vader
261 Ek glo in God, die Vader
262 Ons was nie daar in Betlehem
263 U, goeie Herder, wat ons lei
264 Hoe heerlik is die Jesus-naam!.
265 Engiste Here, enkele Wese
266 Ons Vader wat woon in die hemel
267 Ons Vader op die hemeltroon
268 Laat, Heer, u seën op hul daal
269 God bly met u, waar u ook mag gaan
270 Son van die geregtigheid
271 Heil’ge Jesus, wat my lewe
272 Stuur nou u lig
273 Laat my met U verenig lewe
274 Leer my soos Henog met U wandel
275 O God van Jakob, deur u hand
276 Leer ons om in eie oë
277 U wat van ouds af ons behoed
278 Hoor ons bid, o Heer
279 Hoor ons sug, o Heer
280 Here, Redder, groot en magtig
281 Lei ons, Here, groot e magtig
282 Terwyl ons bid vir elke volk
283 Ons kom, o Vader, vir ons land
284 Laat, Heer, u vrede deur my vloei
285 O God, so groot in heerlikheid
286 Here God van liefde
287 By u verbonsdbeseëling, Heer
288 Ons dank U, Heer, en bring U eer
289 Jesus, Heer, op wie ons hoop
290 Dit is my troos dat ek gedoop is
291 Ons kinders, Heer, is duur gekoop
292 My enigste troos
293 Jesus neem ons kleine kinders
294 Jesus roep die kindertjies
295 Heer, U laat ons hier vergader
296 Jesus, U is my verblyding
297 On buig hier in belydenis
298 Brood en wyn is tekens
299 Laat ons, Heer, u dood verkondig
300 Heer Jesus, kom
301 Ons kom vier u maaltyd, Vader
302 Ons is genooide gaste
303 Eet die brood
304 Voor U kom ons u kindersm staan
305 Aanbiddelike God, drie-enig
306 U, Christus, is my lewe
307 O Heer, Verlosser-Heer
308 Neem my lewe, laat dit, Heer
309 My lewe bly aan U gewy
310 Voor U, Heer, bly ek staan
311 Dit wat ons hier ontvang het
312 Amen (6x)
313 Amen (Deens)
314 Amen (Nederlands)
315 Amen (3x)
316 Kom seën en beskerm ons nou
317 Inkoms en uitgang (Wegsending)
318 Ek prys sy grote Naam
319 Lofwaardig is ons God, die Heer
320 O kom, o kom Immanuel
321 U het gekom, Immanuel
322 Redder van die nasies, kom
323 Uit droë hout spruit lewe
324 So lief het God die wêreld
325 Uit oovloed van genade
326 Maak oop die poorte, deure, wyd!
327 Dag van verlossing! Kyk, Hy kom
328 Die Heer, die Koning, kom hierheen
329 Want so lief het God die wêreld gehad
330 Die volk wat in die donker wandel
331 Want so lief het God die wêreld gehad
332 God se liefde, so oneindig
333 God is die Heer
334 “God is liefde!” juig ons harte
335 Die Heiland is gebore (In dulci jubilo)
336 Dit is die dag deur die God geskenk
337 Loof God, o Christen! Hy is groot
338 Weer dink ons saam aan daardie nag
339 Halleluja! Prys die Heer
340 Kom ons loof die Jesuskind
341 Die regte tyd het aangebreek
342 O Jesus, ons Heer, U het ons verbly
343 Loof die God van ons verlange!
344 O die goeie tyding, o die blye tyding
345 Kom, alle getroues
346 Ek kniel ook voor u voete, Heer
347 Kyk, die goeie tyd is hier
348 Stille nag, heilige nag
349 Kom, kinders, besing
350 In die stad van koning Dawid
351 Kom, verwonder julle, mense
352 Hoor die blye tyding
353 Die Heiland is gebore
354 O Christus, ons verlange
355 Al was ek nie daar nie
356 Ons het gehoor die Hemelheer
357 ‘n Kindjie is gebore
358 Welkom, o stille nag van vrede
359 Engele, met glans omgewe
360 Vanuit die hemel is gebring
361 Oor skape hou die herders wag
362 Vol vreugde sing die eng’leskaar
363 In die nag by hulle weiding
364 Herders op die ope velde
365 Hoor die blye eng’lelied
366 Die vreugdelied wat engele sing
367 Ere aan God
368 Wyl herders by hul kudde wag
369 Ere aan God (Taizé)
370 Eng’le uit die hoogste hemel
371 Redder van ons lewe
372 Hoe glansryk blin die Môrester
373 U, Jesus, eersgebore Kind
374 ‘n Ster het in die ooste
375 Heer Jesus klein
376 Wyses het u ster gesien
377 O Lam van God, onskuldig
378 Jesus Christus, Heiland, Heer
379 Jesus Christus, Lam van God
380 Jesus, Lam gelei ter slagting
381 Voor vorste en die wêreld
382 Hoor hoe die Seun van God
383 Die Heiland sterf; die dag word duister
384 Jesus, o dink aan my
385 Loof, loof die Here, dis volbring
386 Jesus, dit wat U moes ly
387 O Heer, uit bloed en wonde
388 Die Woord het deur die eeu
389 Is dit, is dit my Koning
391 Vervul, o Heer, my hart
392 O Lam van God, onskuldig (Agnes Dei)
393 Middelpunt van ons verlange
394 O Christus, ek het in u lyding
395 My Verlosser aan die kruis
396 Aanskou die Heiland, sien die kruis
397 Ontsluit, o Heer, ontvlam ons hart
398 Kyk daar, kyk die Lam van God
399 Aan die tafel met die Paasmaal
400 Juig, juig in Hom
401 Wie sal ons glo as ons vertel
402 Die Heer het waarlik opgestaan
403 Christus het opgestaan
404 Ons juig weer oor ‘n leë graf
405 Roem al wat leef die Heer se dag
406 Ons loof U, Vader, op die troon!
407 Triomf, triomf, Immanuel!
408 Dit is die dag, die Heer se dag!
409 Hoor jy die Paasfeesklokke?
410 Ja, Jesus het verrys!
411 Kom, almal, laat jul stem verrys
412 Jesus Christus lewe
413 Kom, koningseuns en –dogters saam
414 Juig, verlostes, juig en sing
415 Jesus leef en ons met Hom!
416 Jesus het die dood deurbreek
417 Jesus, ons eer U
418 Blye môre, blyste van die dae
419 Die kruis is kaal, die graf is leeg
420 Daar klink ‘n lied, daar juig ‘n stem
421 Die Here Jesus lewe
422 Die Heer, die Heer het opgestaan!
423 Kom laat ons almal vrolik
424 Die Heer het waarlik opgestaan!
425 Kyk die Heer het opgestaan
426 Ons sing nou bly ons vreugdelied
427 Alle volke, loof die Koning!
428 Loof Christus, roem sy wonderdade
429 Die Heer regeer, Hy’t opgevaar
430 Kom, Skepper-Gees, besoek u kerk
431 O Gees van Vader en van Seun
432 O Heil’ge Gees, aan U die eer
433 Kom, Skepper-Gees, kom gee u seën
434 O Heilige Gees, o heilige God
435 Heil’ge Gees, U bou ‘n tempel
436 Herskep, o Gees, laat leef, o Gees
438 Gees van God, o Gees van Lewe
440 Die Here salf ons met sy Gees
441 O Heil’ge Gees, ons Heer
442 Gees van God wat in my woon
443 Wind kan jy nie sien nie
444 Kom kyk! Kom kyk!
445 Drie-enig God, ons wil U eer
446 Drie-enig God, aan U die eer
447 U Naam, o Skeppergod
448 O God, ons wil U altyddeur
449 Halleluja! Ons loof U, Heer
450 Vader, Seun, Heil’ge Gees
451 Hemelse Vader, ons bring U eer
452 Here, Hemelvader
453 Aan die Vader dank en ere
454 Vader, ons eer U
455 Here, u skepping gee U eer
456 Loof, heel die skepping, loof die Heer
457 O Hemelvader, uit u hand
458 Aan U ons lof, o God
459 Ons Vader, alles in die lewe
460 Ons sing ‘n nuwe lied tot u eer
461 Na ploegtyd en na saaityd
462 Aan U, ons Vader, lof en dank
463 Sou ons nie Gods lof besing nie
464 O Heer my God
465 O Here God, so groot in majesteit
466 Aanbiddelike Skepperheer
467 Die Heer is God, die sterke God!
468 Christus, die Seun, is beeld van God
469 O diepte van die rykdom
470 U, Here, is ons koning
471 Soek allereers die koninkryk van God
472 Kom lofsing die Heer
473 Waarmee kan ons die koninkryk
474 Skeppergod, U is die Heer
475 Allerhoogste Hemelvader
476 ‘n Vaste burg is onse God
477 Hou Christus self sy kerk in stand
478 Op vaste fondamente
479 U self het oor Jerusalem
480 My volk, Ek self het jou verwek
481 Ontwaak, jy wat slaap
482 Keer terug en kom na my
483 O almal wat dors het
484 Almal wat dors het, kom geniet
485 O Heer, u laaste woorde
486 Bring aan die volke die boodskap
487 Wagter, wakend op die mure
488 Helder skyn u lig vir die nasies
489 Waak, Christen, staan in die geloof
490 Soos U wil, Heer, laat dit gebeur!
491 ‘k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag
492 In U is vreugde
493 Jesus neem die sondaars aan!
494 Gelukkig is die mens
495 Jesus, U verbly my
496 Jesus, U die lewe
497 Ek is u kind, U roep my, Heer
498 Hy wat glo, word nie beskaam nie
499 Die Heer is God, en niemand meer
500 Gods dade is volmaak en goed
501 Ek het, toe wilde storms gewoed het
502 Vol vertroue, vas en veilig
503 Jesus, Rots, my hoof vir ewig
504 Kom, laat ons saam tot Jesus nader
505 Jesus, U gaan voort
506 O Heer, u liefde wondergroot
507 Hemelse Vader, U heers op u troon
508 Vaste Rots op wie ek bou
509 Op berge en in dale
510 Genade, onbeskryflik groot.
511 Lei U ons, Lig
512 Nader, my God, by U
513 Soek in God jou sterkte
514 Ek weet vir seker
515 Soms kyk ons soekend om ons rond
516 Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie
517 Leer ons U vertrou, o Here
518 Voel jy soms of die Here te ver is?
519 Wees stil en weet: Ek is die Heer
520 Saam buig ons neer om God te eer
521 Erkentlik deur die dae
522 U liefde en u trou
523 Goddelike liefdebande
524 God roep ons om met woord en daad
525 Here, hoe blymoedig
526 Waar daar liefde is
527 Die werk behoort aan U, ons Heer
528 Leer my u wil, Heer
529 Dank, dank die Heer
530 Praat ek mense-, eng’letale
531 Ons Here, God van alvermoë
532 Ons Vader, neem ons hande
533 Stuur ons, Here
534 Stuur ons uit, Heer
535 Staan deur u Gees, o Here
536 Heer, ons bid vir hierdie egpaar
537 Ons Vader, neem hul hande
538 Heer Jesus, U was self ‘n kind
539 Tien meisies met hul lampe
540 Onthou jul nog
541 Ons bring aan U, Heer Jesus
542 Jesus, ons loof U
543 Here Jesus, ek is klein
544 Soos die voëltjies van die hemel
545 Jesus kom na Jerusalem toe
546 ‘n Man was van Jerusalem
547 Alle volke, klap jul hande
548 Ek weet Jesus lewe
549 Daar’s vissies in die water
550 Twee Ogies om Gods werk te sien
551 Jesus nooi die kindertjies
552 Liewe Vader, ek sê dankie
553 Ek is bly ek ken vir Jesus
554 Diep uit my hart, o Vader
555 Ek kniel hier in die oggendlig
556 Vervul my hart met dankbaarheid
557 Hoor, Heer, ons aandgebede
558 O grote Christus, eew’ge Lig
559 Die dag wat U in guns gegee het
560 O Heer, wat U in guns oor my ontferm
561 Dis stil hier in die skemer
562 Aan U, o God, my dankgesange
563 Aan U, o God my dankgesange
564 Kyk, die dag is nou verby
565 Hoed my as ek my gaan neerlê
566 Hou oor my vannag u hande
567 Die dag wat U, o Heer, gegee het
568 Heer, gee vandag ons dag se brood
569 Alle oë wag op U, o Here
570 Ure, dae, maande, jare
571 Here, hoeveel blye dae
572 Heer, soms word ek ongeduldig
573 Ruwe strome breek in woede
574 ‘n Skare stroom van oral saam
575 Wie op die Heer vertrou in lyding
576 Moet jy stry teen moeilikhede
577 Die Heer, my herder, sorg vir my
578 Jesus wat my liefhet, Heer
579 Ons harte is verheug dat God
580 Rus, my siel, jou God is Koning
581 O Heer, my God, ek leef
582 Bly by my, Heer, terwyl die skemer daal
583 U het ek lief, U roep ek aan!
584 Ons sien die tekens van die tyd
585 O Jesus, laat ons nooit vergeet
586 Hef op jul hoofde vromes
587 “Kyk, Hy kom!” Wag, laat ons luister
588 O God van hoop, gee ons u vrede
589 Verheerlik aan Gods regterhand
590 Het jy gehoor dat eenmaal
591 Die boekrol in Gods regterhand
592 Die boekrol, Lam van God
593 Om ons bly die skepping sug
594 Na ons bestaan in tyd en ruimte
595 Ons wag op U, o Seun van God
596 Ons sien vooruit na daardie dag
597 Dié met helderwitte klere
598 Die mens het destyds op die aarde
599 As Hy weer kom, as Hy weer kom
600 Die heiliges, beklee met heerlikheid
601 Dié wat die Here wil dien
602 Ek sien ‘n nuwe hemel kom