Unieke video bemarking. Hoor hom start en rev. Check vir rook. Dis so goed jy is daar!
Navorsing toon dat voornemende kopers meer gemoedsrus het en beter betaal wanneer hulle die wiele geskop het en dit gehoor start het.
Ons neem kort videos waar iemand anders die werk doen en plaas dit hier, sowel as die gewildste sosiale media platvorms.
Die "koop" besluit is dan onbewustelik reeds geneem nog voor die koper aan die voertuig geraak het.
U kry 'n kopie van die video vir U eie bemarking.
Ons neem nie besit van die voertuig nie en behartig ook nie die transaksie nie.
Ons vooruitbetaalde fooie werk op 'n glyskaal sodat die transaksie vir almal aanvaarbaar is.
Waarde R0 - R199 999,00 - Koste R5000,00
Waarde R200 000,00 - R399 999,00 - Koste R7500,00
Waarde R400 000,00 - R999 999,00 - Koste R10 000,00
Waarde R1m en op - Koste R12 000,00
U eerste video is gratis!
Kontak ons gerus op WhatsApp of email.
Klerksdorp: Henk
☎️ 062 759 9125
Kimberley: Peet
☎️ 083 334 3985