AANDAG ALLE MELKIE ALMUNI
Alle ALUMNI word uitgenooi na die jaarlikse interskole tussen HS Melkbosstrand en HS Milnerton op Saterdag 17 Augustus 2024 tuis. Elke ALUMNI se ondersteuning is nodig. Gebruik asseblief die voetgangershek in 11de laan na die sportgronde. Die toegansgeld van R20 sal gebruik word vir toekomstige beurse aan graad 8-leerders. Bekers, t-hemde en sambrele sal ook by die hek te koop aangebied word. Kom geniet weer die “Melkie Gees” waaraan jy so gewoond was. Kom vier die dag saam met alle Melkies. Sien jou daar!
Daneil J. Ross
SKOOLHOOF
ATTENTION ALL MELKIE ALUMNI
All ALUMNI are invited to the annual interschools between Melkbosstrand HS and Milnerton HS on Saturday 17 August 2024 at home. Every ALUMNI's support is needed. Please use the pedestrian gate on 11th Avenue to the sports grounds. The grant fee of R20 will be used for future bursaries to Grade 8 learners. Cups, t-shirts and umbrellas will also be available for purchase at the gate. Come and enjoy the "Melkie Spirit" you were so used to. Come celebrate the day with all Melkies. See you there!
Daneil J. Ross
HEADMASTER
Well done to our Dux learner 2023
Baie geluk aan ons Dux-leerder 2023
Cara Strauss
94,7%
Agt A's almal bo 90%