Alles gebeur op
31 Augustus 2019
maak nou reeds die datum vas!
Kaartjies is by die skoolkantoor te koop tot 12:00 elke weeksdag of die dag by die fees
by Laerskool Raslouw
Dankie aan al ons borge gelys op hierdie webwerf!
07:00 tot 10:00 Boeremark
09:00 tot 09:30 Rateldans
10:00 tot 15:00 Ratel-karnaval
08:30 tot 16:00 Kunsmark
07:00 tot 16:00 Teetuin
11:00 tot 12:00 Miniskaak
11:00 tot 11:30 Inkleurkompetisie wenners
11:00 tot 11:30 Babakompetisie wenners
11:00 tot 11:30 Veiling (pragtige gehekelde komberse)
11:00 tot 14:00 Plaasdiere
11:30 tot 15:00 Lente Nooi & Kêrel kompetisie
15:00 tot 16:00 Hondevertoning
16:00 tot 17:30 Raslouw het Talent!
18:15 tot 20:00 nagSkof
Voorvertoning deur ons eie
Chané Basson en Samantha Schultz
R5 per kind
R10 per volwassene
R10 per ponierit
R5 per speletjie by karnaval
Eerste 200 kinders ontvang 'n gratis RatelsakkieR50 per persoon
Kaartjies kan vooraf by skool aangekoop word of by die ingang
Snapscan opsie beskikbaar by ingang
Speletjies om van te kies na hartelus teen slegs R5 elk
07:00 tot 16:00
Pannekoek
Chip & Dip
Mini Doughnuts
Bunny Chow
Samoosas
Panarotti's Pizza
Jaffels
Biltong
Beskuit
Snoepie
07:00 tot 10:00
Blomme
Groente
Suiwelprodukte
Heuning
Pesto & Chillie sous
08:30 tot 16:00
Skilderye
Pick a craft & paint
Maak slym
Kleur T-hemde
Sleeperhout produkte
Biltongkerwers
Serpe en mussies
Juweliersware
Kindermeubels
Dekor
Feetjierokkies
Gehekelde poppies
Naam op 'n ryskorreltjie
Speelklei
11:00 tot 14:00
Lilly die dwergbokkie
Hoenders
Eende
Cracling & Porkie die varkies
Hasies
Marmotte
Olga & Pikkie die Alphine bokke
Arthur & Rubie die miniatuur ponies
Jushua & Noah die skapies
17:30
Slegs vir skoolouers en -leerlinge
12:00 tot 14:00
Almal welkom
Skoolkantoor @ 012 658 0653
Skool epos: oov@raslouwratels.net
Koördineerder - Adri Peenz - Epos: apeenz@raslouwskool.co.za
Kos & Kuns Stalletjies - Linda Beets - Epos: linda@raslouwratels.net
(R200-R250 vir 3x3m staanplek)
by Laerskool Raslouw
h/v Baard en Witpensstekelstert Straat, Raslouw, Centrion
Dankie aan al ons
Sonder julle is hierdie dag nie moontlik nie.
Worth It Events
P J C Sports & Cycles
WTTX Communication
Monitornet
Rhino Clothing
Body 20
Salon El Roi
Purple Palette
Xinda Compressed Air
Tupperware
Willy's Liquor Store
El Bella'tique
ProCut
Edublox
Computers4kids
Panarotti's Forest Hill
Salon Alma
Tasha Distributors
Patio Solutions
Wierdapark Slaghuis
Always Fresh Flowers
Unique Force Events
Shemrock Chemicals
Heide-Marie Meier Jewellers
Silver Signature
Hanri Calitz
Lesahn Vocal Academy
WTTX Communication
Miracolo Capello
Ujala Consulting
FlipOut
Soetlief en Jasmyn
Raslouw Ouers en Onderwysers