✨ WAT KAN ONS VIR JOU MAAK? ✨

By SOM’THING ELZ help ons om leerwerk eenvoudiger, netjieser en makliker te maak. 📚💗

Vir elke graad van Graad 1 tot Graad 8 kan ons die volgende saamstel:

📝 Opsommings
🧠 Flitskaarte
✏️ Werkkaarte
📋 Oefentoetse
✅ Memo’s
🎨 Persoonlike voorblaaie

Ons materiaal kan saamgestel word volgens die leerwerk en inligting wat deur die ouer voorsien word, sodat dit by jou kind se spesifieke werk pas.

Graad 1 • Graad 2 • Graad 3 • Graad 4 • Graad 5 • Graad 6 • Graad 7 • Graad 8

💗 Klein stappe. Groot drome.