Welkom by Seejol 2025 - 

Ons Vier Ons 35ste Verjaarsdag! 

In 2025 vier Seejol sy 35ste verjaarsdag – 'n ongelooflike mylpaal! Ons nooi jou uit na die see-avontuur van 'n leeftyd by De Bakke Santos, Mosselbaai, van 28 Junie tot 5 Julie 2025. 

By Seejol ervaar jy die skoonheid van die see, leer jy nuwe lewensvaardighede, en bou jy vriendskappe wat jou hart sal verryk. Ons bied 'n veilige kampterrein reg teen die kus, met interessante kursusse en aktiwiteite vir alle leerders.

Seejol 2024 - Navigeer na Nuwe Horisonne!

 x x WAAR EN WANNEER? x x

Wanneer: 27 Junie - 6 Jullie 2025 

Waar: De Bakke Santos, Mosselbaai

Vertrekpunt: Hoërskool Waterkloof, Pretoria

Eerste Stop: Beyers Naude,  McDonalds

Tweede Stop: Vaal Plaza, Truck Stop

Derde Stop: Kroonstad, Shell UltraCity

Vierde Stop: Welkom, McDonalds by Goldfields Mall

Vyfde Stop: Shell Ultra City, Bloemfontein

Aankoms by die Kamp: Saterdag 28 Junie 2025 - Laatmiddag/aand

Aankoms by die kampterrein by De Bakke Santos, Mosselbaai, na 'n lang reis.

2025 KAMPKOSTES (Voorlopig):

Hier is 'n oorsig van die kostes vir die kamp om julle te help om julle reis te beplan:

Matrose (Verkenners):

Offisiere:

Offisiere in opleiding:

Skryf Nou In!

Laat ons weet jy stel belang deur op die inskrywingsvorm in te vul. Ons hou jou op hoogte van al die opwindende beplanning en voorbereidings.