Welkom by Jeug@Sesmyl

By NG Sesmylspruit wil ons jongmense, kinders & kleuters help vorm wat hul sal help om as dissipels te leef en 'n verskil te maak in die wêreld.

"Laat die kindertjies na my toe kom en moet hul nie verhinder nie" Luk 18:16

Volg die skakels vir meer inligting