PUPPY CLASS EVERY TUESDAY @ 17H00 - JOIN ANYTIME!!!!
✅ Inenting: Hondjie moet haar tweede inenting hê (deur ’n veearts). Bring asseblief die boekie saam.
✅ Opleidingstyl: Ons gebruik positiewe versterking om die band tussen jou en jou hondjie te versterk.
✅ Sosialisering: Hondjies jonger as 16 weke is baie ontvanklik. Elke nuwe ervaring vorm hulle selfvertroue en temperament.
✅ Sit, ontspan, stap aan ’n leiband, kom as geroep word, los
✅ Sosialisering met mense, honde, geluide, oppervlaktes.
✅ Probleemgedrag: spring, huisopleiding, kou, grawe.
4 lesse 4 weke (45min elk) - groepslesse op Dinsdae Namiddae 17h00
Video huiswerk elke week
Gradueer na die voltooi van volle kursus
R300 vir Registrasie, 1 video les en 'n Puppy Pack
4 lesse vir R200 per les (Koop net die les wat jy dink jy nodig het)
Koop die volle kursus van 5 lesse vir R900