Beaufort West 2023
SA Hackney Kampioen Enkeltuig deur vertoner/eienaar geteel is Morocco Moonlight. Die vertoner is Riaad Davids en die eienaar is Abdullah Davids(0829572502) en skou vir die Morocco Stoet in die Kaap.
SA Hackney Kampioen Dames Dubbeltuig is Zelnic Big Boy en Zelnic Zelna en word vertoon deur Ayesha Harris. Hulle skou vir die Samurai Stoet in die Kaap en die eienaar is Adiel Ryklief(0763339750).
SA Hackney Kampioen Kinder Enkeltuig 0/18jr. is Rotterdam met die vertoner Zeeshan Marlie. Die perd behoort aan die Zafron Stoet(0825245993) in die Kaap.
SA Hackney Snr. Groot Kampioen Merrie is Morocco Double Time. Die vertoner is Riaad Davids en die eienaar is Abdullah Davids(0829572502) en hulle skou vir die Morocco Stoet in die Kaap.
SA Hackney Snr. Groot Kampioen Hings is Maarfleet Adonis. Die vertoner is Anwar van Boom(Jnr.) en skou vir die AVB Stalle in die Kaap. Die eienaar is Anwar van Boom(0825129693).
SA Hackney Snr. Kampioen Dames Enkeltuig is Morocco Miss World met vertoner Shehaan Davids. Die eienaar is Abdullah Davids(0829572502). Hulle skou vir die Morocco Stoet in die Kaap.
SA Hackney Kampioen Kinder Enkeltuig o/12jr. is Morocco Miss World met die vertoner Amaan Marlie en sy hulp is Nyiaaz Marlie. Die eienaar is Abdullah Davids(0829572502) en hulle skou vir die Morocco Stoet in die Kaap.
SA Hackney Jnr. Kampioen Perd van die Skou is Awesome Design. Die vertoner is Amier Moerat en die eienaar is Nazeem Moerat(0833388509). Hulle skou vir die Moerat Stalle in die Kaap.
SA Hackney Kampioen Dames Siertuig is Rotterdam met die vertoner Ghaafithah Jacobs. Die perd is die eiendom van die Zafron Stoet(0825245993) in die Kaap.
SA Hackney Kampioen Enkeltuig gedryf deur Amateur is Maarfleet Jigelo met vertoner Omar Bowers. Hulle skou vir die Morocco Stoet in die Kaap. Die eienaar is Abdullah Davids(0829572502)
SA Hackney Kampioen Enkeltuig 2jr. oud is Awesome Design met vertoner Amier Moerat vir die Moerat Stoet in die Kaap. Die eienaar is Nazeem Moerat(0833388509)
SA Hackney Kampioen Enkeltuig 3jr. oud is Zafron Great Illusion met vertoner Abdullah Davids vir die Zafron Stoet(0825245993) in die Kaap.
SA Hackney Snr. Grootkampioen Dubbeltuig is Morocco Double Time en Morocco Miss World met vertoner Riaad Davids en Skoukoningin Minke Fourie. Hulle skou vir die Morocco Stoet in die Kaap. Die eienaar is Abdullah Davids(0829572502)
SA Hackney Jnr. Kampioen Enkeltuig 4jr. oud is Earlswood Great Saffire met vertoner Shameem Arend. Die perd behoort aan die Zafron Stoet(0825245993) in die Kaap.
SA Hackney Groot Kampioen Siertuig is Royal Sensation Wainwright met vertoner Junior Hugo van die Tear’s & Roses Stalle in die Paarl. Die eienaar is Mahier Safodien(0817551519)
SA Hackney Snr. Groot Kampioen Enkeltuig is Westerford Black Prince met vertoner Ali Davids vir O’ Davids & Sons Stalle(0761004654) in die Kaap.
Inlas: SA Hackney se Nasionale Kampioenskappe het plaasgevind tydens die 9—11de Maart 2023 te Beaufort-Wes. Daar was nagenoeg 144 perde wat deelgeneem het tydens die 3 dae. Die skou het die Saterdag afgesluit met die Groot Kampioenskappe vir die SA Hackneys.