Projecten‎ > ‎Namibië‎ > ‎Oanob Primary School‎ > ‎

Dankbrief Oanab primary school

Geplaatst 30 apr. 2014 02:27 door wizardofoh.nl   [ 15 okt. 2018 09:09 bijgewerkt ]

Een dankbrief van de Oanab primary school (Namibië)

Ek wil van hier die geleentheid gebruik maak om namens die leerlinge,

ouers en onderwysers van “Oan//ob Primere Skool

ons heelhartige dank uitspreek vir U medladige, onbaatsigtige bydrae

en ondersteuning.

Ons waardeer dit baie en hoop dat die band net verder sal versterk. 

 God seen julle ryklik.

En baie, baie danke vir Ed en Ina vir julle se inisiatief en liefde vir

ons se skool. God sien wat julle vir ons doen.

Nogmaals baie dankie.

 

(Ed en Ina zijn degenen die vanuit Nederland het directe contact met

de school onderhouden)