Piet se Blogs

Piet Venter van Pretoria skryf die afgelope paar jaar die Venter-Blogs soos hy dit self gedoop het. Dit bevat hedendaagse en historiese nuuswaardighede oor Venters en soos Piet sê:"Van alles en nog wat oor Venters van heinde en ver en van alles wat vir Venters van belang is."
Om op die poslys te kom, skryf aan Piet by : pr.venter@telkomsa.net 

2014:  1, 2, 3, 4, 5,
6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 19, 20, 21, 22, 23, 24,              25
2013:  1234567891011121314151617181920
2012:  1234567891011121314151617