Reenen se Laurielys prentjies en dinge

Google Pages support nou Firefox.

 2006/08/30: Klomp prentjies wat ek lankal moes opgelaai het


 Christo en Alan op die alpe... oftewel Drakensberge.

 

 

 

 

 

 

Groot glimlag!






Alexia se foto van Martie en Mariele (en Louis so half).





Doop Sondag vir Chris.






Mariele en Pappa.






Klein dogtertjies moet ook slaapies.




Imelda en Beau.





Mariele moes net 'n cammo broek kry en lyk dit nie oulik met die pienk tekkies en toppie nie?







Met Saterdagoggend sandtjies in die oë moet mens darem 'n sonbril ophê!




Die Juffertjie pose 'n bietjie met Mamma se serp terwyl Pa afneem so vinnig as wat hy kan!





Ek dink ek het 'n paar van Sandy se goed vergeet wat op die laurielys gestuur was.  Laat weet maar watter, en ek sal dit opsit.


2006/07/13: Nog pics vanaf Anneke

 

Hierdie pics het Anneke vir my aangestuur, maar hulle is nie noodwendig relevant vir die datestamp wat ek vir die titel gebruik nie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 2006/05/30: Beau Loulou...

 

9 maande later...

 

Ma en Pa gereed (of is dit na die tyd?).

 

 

 

 

 

Beau letterlik minute oud.

 

 

 

 

Die nuwe familie!

 

 

 

 

 

 

Trotse pa.

 

 

 

 

 

'n Bierjie rus voor die storm...

 

 

 

 

 

Ek sal nou dadelik begin groei!

 

Snoesig en veilig (3 dae oud).

 

 

 

 

 

 

Als is nou weer in die hak.

 

 

 

 

 

En Beau is die "sleeping beauty" haarself.

(Terloops ek was so bevooregdt om komplimentere kaartjies na die Sleeping beauty ballet te verwerf.  Was entertaining en iets spesiaals.)

 

 

 

'n Lekker close-up van Beau, vir almal wat dalk van nader by wou kyk.

 

 

 

 

 

2006/05/22: Sandy en Kestell in Creta

Sandy het so 'n paar highlights aangemail, en dit lyk absoluut asof dit 'n hemelse vakansie was.

 

Met sonsondergang geneem voor ons hotel.

 

 

 

 

‘n Mens sien baie sulke tonele waar die Griekse manne net rustig sit….!  (deur ‘n bus se venster geneem)

 

 

 

 

Kestell was ernstig op soek na ‘n Bazuki. In hierdie klein vertrekkie het 3 mense gewerk – ek staan op sypaaitjie om foto te neem.

 

 

 

 

Ons het gou gewoond geraak aan hulle “asyn” witwyn!!

 

 

 

2006/05/19: Baba voor die lugtrip

 

Marielé oppad na die lughawe om vir oupa Dirk en ouma Trienke te gaan kuier.

 

 

 

 

 

 

Ek is nie bang nie... En die kaap se weer was baie warmer as Johannesburg sin.

 

Egter dit het nie lank gehou nie...

 

 

 

 

2006/05/18: Paar fotos van die nuwe baba's

 

Chris!  In wit en swart (in kleur).  Toe hy about 1 week in die wêreld was.

 

 

 

 

 

 

Chris en sy ouma (aan moederskant) Mariana.

 

 

 

 

'n Foto wat Anneke "die kyk" getitel het. (Soos ek verstaan is hy hier about 2 maande)

 

 

 

 

Marielé!  Slapende blommetjie.

 

 

 

 

 

 

Waar is die ster van die show?!  Ek kon 4 generasies geskryf het. Maar soos onder gesien, weer 3 generasies.

 

 

 

 

Die hele familie!

 

 

 

 

2006/05/18: Party op 1 Mei (Oupa se verjaarsdag vieringe)

 

 

Die vroue hou bosberaad, generasie vir generasie. (3 generasies)

 

 En die tweeling probeer die probleme van die wêreld se probleme oplos.

 

 

 

 Diepe filosofiee word ontgun deur die denker.

 

 

 

 

 

 

En die skeptiesis (?) luister met aandag, maar betwyfel die waarde daarvan.

 

 

 

 

 

Reenen loer na die fotograaf (Dirk) en weet hy sal dit maar ook op die site moet sit. :-/

 

 

 

 

 

Dit was nie net ek wat daardie kombersie geniet het nie.

 

 

  

 

Zara praat oor haar gunsteling onderwerp... SKOENE!

 

 

 

 

En die gesprekke raak net meer interessant.

 

 

 

 

 

 

 

2006/03/22:  Die Begin

 Ek voel ons kan hierdie maar basies 'n familie album maak, op die web.  Ons kan later "sub" groepe maak, maar vir eers plak ons dit net als op een bladsy.  Maar mens kan ook dinge soos Henri se boek, of ander soortgelyke dinge hier sit.

Hier is 'n prentjie van my en Kestell na 'n LANG trip op die pad.