Kerkmusiek

Hierdie blad bevat verskeie afdelings rakende ons kerkmusiek


Ons is tans besig met 'n fondsinsamelingsprojek om ons pyporrel uit te brei. Klik hier om meer te wete te kom.

Wil u dalk meer leer oor musieknote? Ons het 'n bladsy wat u kan help.

Hier is ook enkele stukkies musiek waarna u kan luister.

Oorweeg dit gerus om by die koor aan te sluit.


Ons sing ons eie Outeniqualandse Amen: