Geestelike Werker

Daar word 'n beroep op lidmate gedoen om vir Riana Crafford, ons geestelike werker, te ondersteun met voorbidding.

Skakel gerus vir Riana by 083 262 6162.