Afkondigings‎ > ‎

Wit Olifante vir 21 Desember 2017

posted Nov 4, 2017, 11:51 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
OUTENIQUALAND SE SOMERBASAAR!!!
21 Desember 2017


Op die Oktober Olifantraadvergadering
is eenparig besluit
dat alle wit olifante losgelaat moet word
voor 15 Desember 2017.
Skakel asseblief Olifant noodlyn –
Johann Richter by 044-879 0186 of 083 264 6266

Comments