Afkondigings‎ > ‎

WIT OLIFANTE – VEILINGS

posted Apr 25, 2019, 10:34 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
OUTENIQUALAND SE WINTERBASAAR
WIT OLIFANTE – VEILINGS


In 2019 begin Outeniqualand met ons Witolifant-veilings met die hulp van Org Visser van OHP afslaers.
As jy 'n wit olifant in jou huis het wat reg is vir 'n nuwe tuiste, maar dit is te waardevol om te skenk, kan jy dit op die veiling verkoop. Jy kan 'n reserwe prys vasstel op die item en die kerk sal kommissie op die verkope kry.

Kontak Org Visser by 082 944 0697.

Registrasie is nou oop.

Gewone skenkings vir die wit olifant tafel gaan nog steeds na Johann Richter.
Comments